Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Tree Inn

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Korannaberg Pad, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coral Tree Inn is in die hartjie van die Waterkloof Heights Veiligheidslandgoed geleë, in 'n rustige en gevestigde voorstad van Pretoria, en kyk uit oor 'n manjifieke natuurlike park. Die gastehuis is slegs 45 minute vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe geleë.

Coral Tree Inn bied 6 manjifiek toegeruste suites. Die 2 hoofsuites het elk 'n eie sitkamer-area met 'n kaggel en private balkon met 'n uitsig oor die natuurlike park. Vir die sakereisiger, het ons ook 'n "Executive"-suite beskikbaar, wat bestaan uit 2 kamers vir die gas en sy/haar sekretaris of persoonlike assistent en sluit dus 'n ontvangs-area vanwaar die 2 kamers uitloop in. Die 2 kamers kan bespreek word as 'n eenheid, of is alternatiewelik beskikbaar as aparte kamers.

Elke suite is stylvol en individueel versier met puik afwerkings om die gas gekoester in weelde te laat voel. Vir jou gerief is alle suites toegerus met telefoondienste en 'n koordlose internetverbinding is beskikbaar dwarsdeur die gastehuis. Elke kamer is toegerus met televisie, koffie- en teegeriewe en kroegie.

Geriewe sluit 'n pragtige grasdak-herehuis aan die randjie van die Waterkloofspruit met 'n wonderlike uitsig oor die welige en vredevolle natuurlike omliggende omgewing met uitstekende voëlkyk-geleenthede in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Coral Tree Inn
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 69 Korannaberg Pad, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Coral Tree Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Korannaberg Pad, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2caa25d5219ab2fea29c8232ce90e599ddff3f128d007400365c53412cbbd489db64d7cdb6ba9ec0dd274f86b6e6c4a3e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 69 Korannaberg Road Waterkloof Heights 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.794745 28.251912