Cornelia's Field Guest Cottage
Opsomming van Resensie
Tina C - Okt 2020
Gemiddeld
Rustig en ontspanne.
Wayne D - Aug 2020
Gemiddeld
Rustic, relaxing and tranquil.
Cornelia's Field Guest Cottage's terugvoer
Baie dankie Wayne en Fidelia,
Dit was heerlik om lekker saam met julle te kuier.
Julle is altyd welkom.
Groete van my asook Rupert.
Groete tuis asook aan Bubbles.
Gerry J - Feb 2020
Gemiddeld
Net awesome. So 'n lekker tyd.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Just awesome. Great time spent.
This is an amazing getaway from the city life. The cottage is so tastefully decorated and the space is fantastic. The garden is also very beautifully designed and we are already making plans to stay longer. One night is not enough.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Ilze S - Sep 2019
Gemiddeld
Die perfekte wergbreek van die stad af.
Lees meerCornelia's Field Guest Cottage's terugvoer
Beste Amanda
Dit was net 'n plesier vir beide my asook Rupert, om julle as gaste te kon hê.
Rupert was besonders in sy skik met julle twee.
Dit is altyd lekker om 'n gesin oor te hê, en ek is so bly dat julle dit terdeë geniet het.
Baie dankie vir die mooi komplimente, dit word opreg waardeer.
Rupert sal verseker baie in sy skik wees met sy nuwe titel: Hoof van sekuriteit.
Ek en Rupert sien vreeslik uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Jacques
Amanda F - Sep 2019
Gemiddeld
Rustig en pragtige uitsig op die berg waar jou siel weer rus vind.
Lees meerCornelia's Field Guest Cottage's terugvoer
Baie dankie julle,
Dit was heerlik om as jul, asook Peanut se gasheer te kon optree.
Dit was voorwaar so lekker om klein Peanut se reaksie op die plaas te kon sien.
Groete,
Jacques
Gwen R - Sep 2019
Gemiddeld
Perfect breakaway.
Lees meerCornelia's Field Guest Cottage's terugvoer
Hi Gwen,
It was great to have you guys as guests. I'm so glad that you enjoyed the experience.
You were fantastic guests, I must say, you left the place so neat, it looked as if an interior decorator did it.
Regards,
Jacques
Ruhann H - Aug 2019
Gemiddeld
Onverbeterlik!
Lees meerCornelia's Field Guest Cottage's terugvoer
Beste Ruhann,
Baie dankie dat julle Cornelia's Field gekies het. Dit was 'n absolute plesier om as jul gasheer te kon optree!
Vriendelike groete
Jacques
Monique V - Apr 2019
Gemiddeld
Perfekte wegbreek van die wêreld!
Cornelia's Field Guest Cottage's terugvoer
Fantastiese gaste, dit was heerlik om hul gasheer te kon wees. Baie dankie, julle!
Rika B - Apr 2019
Gemiddeld
Ons gasheer was besonders gasvry en behulpsaam, en die Cottage prentjie mooi.
Cornelia's Field Guest Cottage's terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Dit was n absolute plesier om as julle gasheer te kon optree.
Dit sal heerlik wees om julle weer as gaste te kan verwelkom.
Vriendelke groete,
Jacques
Anthea P - Mrt 2019
Gemiddeld
Pet friendly, remote, simple but comfortable.
Cornelia's Field Guest Cottage's terugvoer
Dear Anthea,
Thank you for you lovely review.
I must say it was an absolute pleasure to have you over and the fact that it was 3 generations of ladies; grandmother, mother and daughter, was very endearing to me.
Not to mention your stunning four legged children.
All the best.
Warm regards,
Jacques
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Twee Rivieren plaas, Langs die R62, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom