LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cornellskop Farm | LekkeSlaap
+31

Cornellskop Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cornellskop Plaas, Van Der Stel-pas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Cornellskop Farm bied selfsorgverblyf op 'n privaat plaas wat binne 6 km vanaf Botrivier geleë is. Die plaas bied rustige verblyf ver van die stadsgedruis en naby interessante doendinge.

Cornellskop Farm bied verblyf in 3 eenhede wat slaapplek bied aan 4 tot 10 gaste. Die eerste eenheid is die hoofhuis met 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis met basiese kookgeriewe en 'n sitkamer. Die tweede eenheid is die dubbelkothuis wat 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie met basiese kombuisgeriewe en 'n sitarea met 'n kaggel het. Die derde eenheid is die ateljee wat ook oor 2 slaapkamers, 1 groot badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea beskik.

Elke eenheid het ook 'n braai-area en 'n tuin. Gaste kan ook begeleide toere op die plaas bespreek, want daar is 'n verskeidenheid diere op die plaas wat gerehabiliteer is wat hier woon.

Daar is damme waar gaste kan visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis, asook 'n verskeidenheid stap- en bergfietsroetes om te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Cornellskop Farm
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Cornellskop Plaas, Van Der Stel-pas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cornellskop Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cornellskop Plaas, Van Der Stel-pas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd7438bfd1cc4bce5c86dfc85deb72ac36a0ad4acc35a81b7f21435745834bda7fce052e977e3590500f5356a87f63eddfb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag(plek vir 4) 9 5 1 5 Cornellskop Farm Van Der Stel Pass 7185 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -34.188269 19.228434
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!