Mill Park Akkommodasie by Corner Cottages | LekkeSlaap
+20

Corner Cottages

11 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Young-weg 35, Mill Park, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R480 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Corner Cottages is in Port Elizabeth en bied verblyf in gemaklike eenhede op die grondvloer.

Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Elke eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi. Die Studio is ongeveer 15 m² groot en die Sakpas Dubbelkamer is ongeveer 12 m² groot.

Die eenhede het elkeen 'n privaat ingang en bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe. Gaste kan die swembad gebruik en daar is parkeerplek op die perseel. 'n Wasgoeddiens en vuurmaakhout is beskikbaar op versoek teen ekstra koste. Let asb. dat die eienaars en hulle honde op die perseel bly.

Corner Cottage is net 1 km van Port Elizabeth se gholfklub af en bied verskeie doendinge soos duik, branderplankry, voetslaan, 4x4-roetes en besienswaardighede in die omtrek waaronder die Voëleiland-vuurtoring, die Joodse Pionier Gedenkmuseum en vele meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Corner Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Young-weg 35, Mill Park, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Corner Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Young-weg 35, Mill Park, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArBRw8vv39B7paiL7zL3dDdSljbLgfAPVcLDz16VeKYSH8Q1RH5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R480  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 35 Young Road Mill Park 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.962229966897 25.586997732484
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za