Paradys Akkommodasie by Corner House | LekkeSlaap
+22

Corner House

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsoniastraat 12a, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Corner House is in 'n doodloopstraat in die woonbuurt, Paradise, in Knysna. Die huis bied 'n fantastiese uitsig oor die Knysna-strandmeer.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n slaapbank in die slaaparea wat geskik is vir 'n kind. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n kampkot met linne.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea met sitplek vir 8 en 'n gemaklike sitkamerarea met 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n tweede sitkamerarea met 'n kaggel. Hout word voorsien.

Die leefarea lei na 'n ruim onthaalarea buite met buitelugmeubels, 'n gasbraai en 'n etenstafel met bankies. Die eiendom het 'n swembad met sonstoele, 'n braai wat met hout werk, daar is WiFi en die huis word daagliks skoongemaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Corner House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Corner House
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Watsoniastraat 12a, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Corner House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsoniastraat 12a, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH4YxkhztESsPZynBtB1b8NVhqvZTsqfOnFBYXQ6UGndplIEaqS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 12a Watsonia Street Paradise 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.03376 23.03229
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za