Somerstrand Akkommodasie by Corner House Accommodation | LekkeSlaap
+18
+18

Corner House Accommodation

Gastehuis
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bulbring-weg 11, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Corner House Accommodation is ideaal geleë in die kuswoonbuurt, Summerstrand in Port Elizabeth, slegs 1,5 km van die strand af en na aan die Boardwalk Casino and Entertainment Centre, filmteaters, restaurante, winkelsentrums, NMMU, 'n gholfbaan, en net 5 minute van die lughawe af. 'n Groot gerieflikheidswinkel, talle kitskosplekke en OTM's is ook stapafstand van ons af.

Al die eenhede is losstaande van die hoofhuis en heeltemal privaat. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n privaat en suite-badkamer met stort (geen bad), 'n kombuisie, DStv, privaat ingang en veilige parkering van die straat af. Die gesinseenheid het 2 aparte slaapkamers. Daar is ook braaigeriewe. Ons DStv-pakket sluit filmkanale, al die sportkanale, M-Net en KykNet in.

Corner House Accommodation bied hartlike gasvryheid, vriendelike diens en 'n goeie nagrus aan reisigers, sakelui, sportentoesiaste en vakansiegangers. Ons billike tariewe sal verseker dat jy 'n goeie nagrus geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 21 resensies vir Corner House Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Bulbring-weg 11, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Corner House Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bulbring-weg 11, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1MWI2NGUwLTI3NGQtNDcyYS1hZjA0LTExMmQ2OTgzNzQ2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 11 Bulbring Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.994758478126 25.649773077609
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za