Cornerstone Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cornerstone Guesthouse is 'n nuwe gastehuis in die voorheuwels van Piketberg. Die area bied rustigheid en vrede, weg van die gejaag van die alledaagse lewe.

Die gastehuis word besit en bestuur deur man en vrou. Carlo, 'n finasiële adviseur en Thea, 'n gewese mede-eienaar van Cornerstone Cafe. Gaste kan uitsien na hartlike gasvryheid.

Verblyf word in smaakvol versierde 2-enkelbed- of dubbelkamers gebied en beskik oor koningingrootte-, koninggrootte- of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV. Die kamers is noukeurig beplan om stylvolle en luukse gemak te verseker.

Daar is 'n gemeenskaplike leef- en eetarea en die buitelug-area het 'n uitsig op die Piketberg. Ervaar die sonsopkoms oor die Winterberg-berge in die oostekant, met 'n uitsig oor Porterville, bewonder die onvergeetlike uitsig op die berge en die historiese stad Piketberg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cornerstone Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false