Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Cornerstone Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Carol D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D

Stunning.

Dankie, Thea, jy het uit jou pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons sal definitief weer van julle gastehuis gebruik maak, maar dan vir 'n volle naweek. Dankie ook dat ons bietjie later kon uitgaan met my seun se mediese probleem. Jy is 'n ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pam B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam B
Besigheidsreis

Perfect for business travel.

Staff provided very useful local knowledge and recommended restaurants etc. Great experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie S
Besigheidsreis

Alles was so goed georganiseerd en skoon en netjies. Beslis die moeite werd.

Gasvrou was baie behulpsaam met alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail E
Saam met vriende

Very comfortable and extremely pleasant and helpful host.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders!

Ek ken eienaaars al jare en hulle gastehuis weerspieël hulle omgee en liefde vir ander. Alles by Cornerstone is 5 ster en saam met die stilte en mooi van Piketberg om jou maak dit vir die perfekte wegbreek. Baie dankie Theo, Carlo en Saartjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Gorgeous, stunning, and modern luxury living space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S C
Saam met vriende

Ontspanne, gemaklik, gerieflik en dit het soos "huis" gevoel.

Baie dankie Thea vir jou vriendelike en warm ontvangs. Ook vir die fantastiese gasvrou tydens ons verblyf. Jou omgee en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanica Claudia F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanica Claudia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Gasvrou het ons so welkom laat voel en ons ingelig oor aktiwiteite om te doen in die omgewing. Die plek is goed toegerus met alles wat mens basies nodig het dis skoon en netjies goeie waarde vir geld. Die mooi uitsig oor die dorp. Tydens load shedding is daar ligte wat brand. Sal enige tyd weer kom kuier, het goeie diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murray K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Murray K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, easy, clean, beautiful view!

A very pleasant stay, comfortable room and bathroom with a good shower, easy interaction with Thea who was very accommodating, the honesty bar/snacks a nice touch, and electricity provisions for load shedding a bonus! Not one complaint.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Enkelreisiger

Rustig, netjies en waarde vir geld.

Die inklok was moeiteloos, die WiFi voldoende en die lugversorging 'n aangename fasiliteit tydens die hittegolf wat beleef is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linathi N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linathi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

The host was very friendly and welcoming. The place was very clean, smelled divine and the pictures don't do justice to how nicely designed the room is. Totally enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice stop over in Picketsburg.

We needed a one-night stop and this place fitted the bill perfectly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-maria F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-maria F

Stunning. Uitstekend.

My dogter het getrou. Ons hele gesin, ons as ouers en my 4 kinders met hul gades het hier gebly. Pragtige, netjiese afronding van elke kamer. My dogter het in hierdie pragtige surroundings aangetrek. Alles was puik. Thea is baie hulpvaardig en was vinnig daar met 'n antwoord as ons iets wou weet. Dankie. Ons sal vir seker weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne V

Baie gerieflik, en privaat, baie mooi uitsig, en die gasvrou is baie oplettend.

Die kamers was skoon en netjies, daar was koffie en tee in die kamers en daar was ys in die yskasie. Dit was lekker stil en rustig daar en baie mooi. Ek het oor die algemeen baie lekker gekuier. Ek het baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornerstone Guesthouse se terugvoer

Hi Jeanne

Baie dankie en dit was 'n groot plesier gewees om jul hier te kon akkommodeer.

Thea

Cornerstone Guesthouse
Mary P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary P
Saam met vriende

Toilet in one bedroom didn't work and they had not arranged for us to self-cater. That was rectified thankfully.

We were very warmly welcomed and enjoyed our stay nonethless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornerstone Guesthouse se terugvoer

Goodday Mary,
About the review Cornerstone Guesthouse is not self catering. We've made a exception for you to use the staff kitchen of the guesthouse. We had suggested that you move to another room and you decide to stay. In short, sorry for the inconvenience.

Cornerstone Guesthouse
Karen M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Besigheidsreis

Aangename en netjiese verblyf.

Die verblyf was heerlik en baie veilig. Netjiese en goed toegeruste kamer. Baie mooi uitsig oor die dorp en vriendelik en behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Adriaan D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, nog nooit so skoon en netjiese plek gesien nie. Baie dankie.

Lekker verblyf, vriendelik en uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick P
Besigheidsreis

Baie netjies en voldoen aan alle behoeftes van oornagverblyf.

Goeie verblyf en sal defnitief 'n regmerk kry sodra ontbyt bygevoeg sal word in die nabye toekoms. Die verskeidenheid hoef nie groot te wees nie. Die foto's soos verskaf, is definitief wat in plek was met aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matwill F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matwill F
Besigheidsreis

Just an awesome place.

Friendly owner and staff, comfortable clean room, beautiful view. My go to place when in Piketberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke geslaap.

Die kamer is skoon, netjies en ruik lekker. Sal enige tyd weer daar oorbly en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed versorg, skoon en netjies!

Wat 'n oase! Ons reis baie tussen die Noord-Kaap en Kaapstad. Dit was wonderlik om hier oor te slaap aangesien die ligging naby aan Kaapstad is wat afstand perfek vir ons opdeel. Ons beveel die gastehuis ten sterkste aan as jy wil lekker slaap en waarde vir geld verlang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V
Gesin met tieners

Dankie!

Ons het baie lekker gebly en alles was mooi en gemaklik. Sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-zaan F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-zaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap en sal beslis weer gaan.

Was so lekker, ek raai almal aan om te bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paula B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste gastehuiservaring in Piketberg.

Ons moet al vir die laaste 5 jaar gereeld in die omgewing oorbly omdat ons kinders in roei regattas by Misverstand Dam deelneem. Hierdie is by verre die beste gastehuis wat ons al by gebly het. Thea verstaan hoe om gaste welkom te laat voel, en die kamers het alles gehad wat ons nodig kon hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornerstone Guesthouse se terugvoer

Hello Paula, baie dankie!
Kom kuier weer!

Cornerstone Guesthouse
Suzaan K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en stil omgewing en baie netjiese ruim kamer en badkamer!

Ons sal definitief Cornerstone aanbeveel. Privaat en stil en baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke P
Besigheidsreis

Friendly, professional and a pleasure to stay at.

Cannot fault Thea and the beautiful guesthouse on any of the services from décor to breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helmien L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor Piketberg.

Slaapgeriewe was pragtig, keurig. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Cornerstone Guesthouse word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley Q - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a quick overnight stay in a beautiful location.

The room is beautiful - very stylish and tastefully furnished with a more-than-comfortable king sized bed. It was immaculately clean and tidy. To top it all, Thea's friendly hospitality tops it all. Would definitely return again for an overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N

Pragtige, splinternuwe gastehuis met vriendelike ontvangs.

Cornerstone is 'n pragtige splinternuwe en uiters stylvolle gastehuis. Thea het ons baie vriendelik ontvang en in al ons behoeftes en meer voorsien. Die kamer het 'n pragtige uitsig oor Piketberg. Ons sal definitief weer daar gaan bly en beveel die verblyf baie sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker - Die Coopers, dankie vir jul vriendelikheid en omgee.

As boorling, alma mater en eienaar/kennisse van Piketberg leef die woord "legacy" net voort. Baie dankie vir die voorreg dat ek my tuisdorp weer kon beleef. Sterkte

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John S
Saam met vriende

Great!

Definitely order the dinner catering (braai) and the breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornerstone Guesthouse se terugvoer

Thanks John!

Cornerstone Guesthouse
Barry P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry P

Amazing relaxing space with a stunning view of the mountains both in the distance & directly behind the guesthouse

Loved the relaxed hospitable environment with very comfortable rooms & a breakfast pack of note! Hosts very accommodating of all our requests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S

Hartlike ontvangs. Puik gastehuis.

Dankie Thea vir die hartlike ontvangs. Dit is 'n juweel van 'n gastehuis met 'n pragtige uitsig oor die dorp. Alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornerstone Guesthouse se terugvoer

Dankie Gerrie.

Cornerstone Guesthouse
Iselle V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iselle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Mooi plek met mooiste uitsig. Heerlik geslaap. Mense baie vriendelik.

Ons was selfs toegelaat om veel later uit te check.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chimanlal G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimanlal G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely a return traveller.

Soé sê ons dis 'n kwaailappies plek. 10-star. Thank you Thea and Lily for a wonderful rest stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D
Saam met vriende

Thea at Cornerstone Guesthouse was very accommodating and a fantastic host.

We were well looked after. Nothing we asked for was ever a problem. The accommodation was spotless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitengracht-straat, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZou79ZJaO8wAR2aBtPkrTfjV9C1B6IV0zVVWyL9aedQ0bMwvAV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 38 Buitengracht Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.902806500477 18.749197601097
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem