Cornerstone Selfsorgeenheid
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molenstraat 99, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Cornerstone Selfsorgeenheid bied bekostigbare, gerieflike selfsorgverblyf in Potchefstroom. Die voetslaanroetes, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, natuurparke en die jaarlikse Aardklopfees bied meer as genoeg om besoekers heel jaar besig te hou.
Die woonstel is op die eerste verdieping en het 5 slaapkamers wat apart of as geheel bespreek kan word. 4 van die kamers het 2 enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word. Die vyfde kamer is ideaal vir 'n enkelreisiger en het 'n enkelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en basiese kookgerei. Die gemeenskaplike sitkamer het 'n TV en daar is ook 'n stoep.
Gaste kan toere na die museums en historiese besienswaardighede onderneem en ander doendinge in Potchefstroom sluit voetslaan, gholf, riviervlotvaart, inkopies, abseil en bergklim in.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Molenstraat 99, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Cornerstone Selfsorgeenheid het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Die Bult Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molenstraat 99, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom