Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosimi Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Cosimi Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ronel L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hazel het uit haar pad gegaan om ons verblyf lekker te maak.

Die kamer was skoon en gerieflik. Die ontbyt was heerlik en dit was die klein dingetjies wat 'n verskil gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carinde V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carinde V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Lekker duursame bed gewees. Skoon. Daar is buite trappe op tot by die kamer wat dit dalk moeilik kan maak vir mense wat nie trappe kan klim nie, maar verder was dit vreeslik lekker. Ons kon nie bly vir ontbyt nie en die gasvrou het uit haar pad uit gegaan om vir ons 'n take away breakfast en koffie reg te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Besigheidsreis

Absolutely love the facility and the hospitality.

This is my second stay at Cosimi Guest House and certainly not my last. Well-appointed for business trips and in a very quiet part of Durbanville. Hospitality is very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande R
Besigheidsreis

Die ontvangs by gastehuis en ontbyt was eersteklas.

Hazel is aanpasbaar met haar tye en my toegelaat om my aanlyn vergaderings by die gastehuis af te handel na ek reeds uit moes wees. Pragtige en veilige omgewing vir drawwers en stappers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosimi was 'n oase na 'n baie gejaagde dag.

Ons gasvrou was wonderlik en het ons onmiddelik tuis laat voel en sy was tot bereid om ons af te laai indien ons uber nie betyds was nie. Die kamer was pragtig en na 'n heerlike nag het die lekkerse ontbyt gewag. Baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hansie W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie W
Saam met vriende

Baie gemaklik en die eienaar het uit haar pad gegaan om ons kuier baie lekker te maak.

Uitstekende diens, ontbyt en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Besigheidsreis

Pity my stay was so short, would have enjoyed staying longer.

Being on business one does not get to experience the general surroundings as it seemed quite inviting and in need of further exploration.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vic O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike lafenis.

Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref.

Ruim, skoon en uitstekende waarde. Alles was eersteklas, ons kom verseker terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien B
Enkelreisiger

Wonderful, neat, safe and clean. Very friendly service. Breakfast is excellent!

Very nice experience, will definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Enkelreisiger

Baie privaat, goeie diens, netjies!

Kan niks negatief deurgee nie. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansofie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansofie V
Enkelreisiger

Geen moeite is te veel nie.

Ek het heerlik gebly by Cosimi, Hazel is werklik gasvry en verstaan die kuns van attention to detail. Geen moeite is te veel nie en dra sy haar gaste op die hande. Ek sal Cosimi definitief aanbeveel vir enigeen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 37, Schoongezicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ae51578531f86bdce6f5ffcb8d5d89baa462c388cd24946d506d0dcc6b11889670f424904c899c51722802681fbf4b2ef4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 37 Murray Street Schoongezicht 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.817582172673 18.651113991402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem