Beskrywing
Elke kamer bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Kamers het ook 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe vir ekstra gerief.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Geen rook, harde musiek, geleenthede of partytjies nie.
Eet en drink is streng verbode in die gange, ontvangs en alle gemeenskaplike areas, insluitend die kampplekke.
Geen rommelstrooiing in die erf of die omliggende omgewing nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, behalwe vir dienshonde.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Clovelly Place, Sunny Rige, East London, 5201, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang