Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosmos Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchamstraat 6, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cosmos Self-catering is sentraal geleë naby die Pick n Pay winkelsentrum in 'n stil buurt van die groot landboudorp, Vryburg.

Die naam "Cosmos" is geïnspireer deur twee van die kamers wat dakvensters het. Hierdeur kan gaste na die sterre kyk en die kosmos saans waardeer.

Vryburg is op die hoofroete tussen Namibië en Botswana en dit is dus die ideale oornagplek vir paartjies, gesinne, jagters, toeriste en sakereisigers. Cosmos bied ruim en luukse kamers met lugversorging en privaat en suite-badkamers met storte. Die kamers het ook buitestoepe en draagbare braaiers vir selfsorg-doeleindes. Elke kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

'n Kontinentale ontbyt, ontbytpakkies en aandete is beskikbaar mits dit vooraf gereël is en teen ekstra koste. 'n Volledig toegeruste kombuis is ook beskikbaar vir selfsorg-doeleindes.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Gaste kan veilig rondstap in die buurt om te ontspan. Die Pick n Pay winkelsentrum is binne stapafstand vir die nodige. Cosmos is die ideale oornagplek vir diegene wat na die uitendes van Suid-Afrika reis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Cosmos Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Jaar gelys 3

Ligging

  • Finchamstraat 6, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Gaste dink Cosmos Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchamstraat 6, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9def192f31d0e4e57999a852c635b923fc618d61f8d0c2e96fe574994bd1e5b4adefdc11f9b5077d5afb04836913fd1b98a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 6 Fincham Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.950934639952 24.724301867546
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem