Costa Plenty
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Christelle L - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en kalm. Kon lekker ontspan.
Costa Plenty se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Christelle. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Costa Plenty
Joey S - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Costa Plenty se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Joey. Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier asb gou weer.
Vriendelike groete
Greg S - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastic, great place. Peaceful.
Costa Plenty se terugvoer
Thank you for the nice review. Please visit us again.
Mottie N - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Genoeg slaapplek. Lekker kuierarea.
Costa Plenty se terugvoer
Hi Mottie.
Baie dankie vir jou terug voer. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier asb gou weer vir ons.
Vriendelike groete
Costa Plenty.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blouwildebees 1246, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom