Cosy Beachfront with Balcony

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cosy Beachfront with Balcony is 'n pragtige woonstel op die elfde verdieping van 'n woonstel in Seafront in Table View, naby Kaapstad. Behalwe die strande en die pragtige uitsig bied Table View 'n aantal besienswaardighede en doendinge vir die ywerige reisiger.

Die woonstel het 'n pragtige uitsig oor die see en op die berge en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Kinderbed kan vir babas voorsien word. Albei badkamers is toegerus met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die oopplan-woonstel het 'n TV en dit lei 'n balkon met pragtige uitsig oor die see en op die berg. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi en 2 aangewese parkeerplekke in.

Die goue strande in die omgewing is ideaal vir watersport soos seilplankry en vlieërbranderry en ander doendinge sluit vierwielmotorfietsry, stap, inkopies doen en uitstappies in die omgewing in.

Slaapplek

'n Bespreking by Cosy Beachfront with Balcony sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cosy Beachfront With Balcony gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false