Cosy City Jungle
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 8 Klip Street, Observatory, Johannesburg, 2187, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Cosy City Jungle is in Observatory, 'n voorstad in die ooste van Johannesburg, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-verkenner wat sentrale verblyf soek.
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuis is met 'n stoof en mikrogolf toegerus.
Gaste kan in die swembad afkoel of sonbaai op die sonstoele. Die idilliese toevlugsoord bied 'n salige ontvlugting van die stad se gedruis terwyl gaste gerieflik naby die stad sal wees. Dit is 17,6 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 4,3 km vanaf Eastgate Winkelsentrum.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Klip Street, Observatory, Johannesburg, 2187, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Klip Street, Observatory, Johannesburg, 2187, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang