Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Corner

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloof-weg 2, Houtbaai, Kaapstad, 0786, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 R632 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cosy Corner in Houtbaai, Kaapstad , bied gehalteverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers. Die skilderagtige Houtbaaistrand is slegs 576 meter van die eenheid af aan die voet van die beroemde Chapmanspiek-rylaan.

Dié grondverdiepingwoonstel beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n haardroër, en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en –handdoeke, sowel as strykgeriewe word voorsien vir gaste se gerief en die slaapkamer lei na 'n stoepie waar gaste kan ontspan of hulle wasgoed ophang.

Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n wasmasjien wat Cosy Corner ideaal maak vir gaste wat 'n bietjie langer wil vakansie hou.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n grootskerm-TV met sekere DStv-kanale, en 'n buitedeur wat na 'n stoepie en 'n privaat tuintjie lei. Die tuin is die ideale plek om ontbyt te geniet of 'n vleisie te braai. Daar is ook komplimentêre WiFi in die eenheid.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad waarin gaste kan afkoel en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Cosy Corner skuil in 'n vooraanstaande gedeelte van Houtbaai, naby die pragtige strand en die luisterryke Houtbaaihawe. Restaurante, koffiewinkels, gimnasiums, supermarkte, banke en apteke is 120 meter en enkele minute se ry van die eenheid af, tog is die buurt stil en boomryk.

Hierdie eenheid is die ideale keuse vir 'n rustige selfsorgvakansie of 'n lekker, vinnige wegbreek.

Slaapplek

’n Bespreking by Cosy Corner sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Cosy Corner
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 7

Ligging

  • Baviaanskloof-weg 2, Houtbaai, Kaapstad, 0786, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosy Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
R790 R632
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R632
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloof-weg 2, Houtbaai, Kaapstad, 0786, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bf14d173e6be6b64036c88ee6e2693848e334db5decc6e207c0c0f2c43f013e9abcadd70ff5ee27eb5ba2f9412e01cad703?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R632 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 2 Baviaanskloof Road Hout Bay 0786 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043288135476 18.360090851784
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem