Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Cottages

Selfsorg
Cosy Cottage I
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Cosy Cottage het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stofie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Gratis koffie, tee, beskuit en 'n vrugte- en peuselhappie-bak word met aankoms voorsien. Daar is 'n etenstafel of lessenaar in die sitkamer en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Gratis koffie, tee en beskuit word met aankoms voorsien.

Huisreëls

Geen besoekers word toegelaat as dit nie vooraf met die gasheer gereël is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cosy Cottage II
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Cozy Cottage is ’n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel. Die eenheid is ideaal vir langer verblyf en word een keer per week skoongemaak. Die eienaar het ’n kat op die perseel. Die huisie bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n oopplan-kombuis, -woonarea en slaaparea met ’n dubbelbed. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het ’n stofie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Koffie, tee, beskuitjies, en ’n vrugte- en lekkernybak word met aankoms voorsien. Die toonbank dien as 'n etenstafel of werkspasie. Die sitkamer het ’n gemaklike sitkamerstel en platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook gratis WiFi. Die eenheid het ’n privaat ingang en onderdakparkeerplek agter ’n afstandbeheerhek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Gratis koffie, tee en beskuit word met aankoms voorsien.

Huisreëls

Geen besoekers word toegelaat as dit nie vooraf met die gasheer gereël is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Godlontonlaan 12, Miramar, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2851a326c7150eabbe84c3f05f442798a47013df0ca4f73a8add493e11b98131360b93ecfb11635a206d7f96ed800ca644d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 12 Godlonton Avenue Miramar 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.994717597651 25.549660264067
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem