- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 12 Godlonton Avenue, Miramar, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cosy Cottages bied selfsorg-eenhede op die eienaar se eiendom in Gqeberha (Port Elizabeth). Geleë in die gesinsvriendelike voorstad Miramar, is die eenheid ideaal vir langer verblyf en word weekliks skoongemaak. Die eienaar het 'n kat en 'n hond op die perseel.
Elke kothuis kan tot 2 gaste akkommodeer en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer bevat 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, kampgasstoof, sowel as eetgerei en breekware. Gratis koffie, tee en beskuit word met aankoms voorsien. Die eetarea het sitplek vir twee persone, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale het. Gratis WiFi word ook voorsien.
Elke eenheid beskik oor 'n privaat ingang en onderdakparkering, toeganklik via 'n afstandtoegangshek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 12 Godlonton Avenue, Miramar, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Cosy Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Godlonton Avenue, Miramar, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang