Potchefstroom Akkommodasie by Cosy Cottages Guesthouse | LekkeSlaap
+67

Cosy Cottages Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parys-laan 38, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cosy Cottages Guesthouse is in Potchefstroom langs die R53 na Parys en naby die N12-hoofweg na Johannesburg en Klerksdorp geleë. Dit is ook net 5 minute se ry vanaf die universiteit se kampus.

Elke kothuis het 'n en suite-badkamer en 'n privaat stoep. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met OpenView, 'n stoof in 'n paar van die kothuise, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, kookgerei, eetgerei en breekware, 'n waaier, verwarmer en WiFi in.

Geriewe op die perseel sluit 'n privaat tuin met 'n gemeenskaplike braai-area, swembad en veilige parkeerplek.

Daar is verskeie malls en geriewe stapafstand vanaf die gastehuis, insluitend die Mooi River Mall met kroeë, restaurante, wegneem-restaurante, 'n bioskoop, apteke, dokters, poskantoor, supermark, slaghuis, video-winkel, vulstasie, AVIS-geriewe en die OPM Prozesky Voëlreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 48 resensies vir Cosy Cottages Guesthouse
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Parys-laan 38, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Cosy Cottages Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parys-laan 38, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeCCt23GFpj1uLBbAtGDDHy5QJWFKllTcRiC446cK9HvXt2zCTP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 48 5 1 5 38 Parys Avenue Potchefstroom 2520 Noordwes 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -26.715771251315 27.113667726517
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za