+14
Selfsorg in Claremont

Cosy Home in Claremont

5 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Black Street, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cosy Home in Claremont bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Claremont, Kaapstad.

Hierdie huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind onder 2 jaar en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n bababedjie en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en die gastebadkamer op die onderste verdieping het 'n wasbak en 'n toilet.

Die ooplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is 'n etenstafel geskik vir 4 langs die kombuis.

Die sitarea het sitplek, 'n TV en gratis WiFi. Die huis het rugsteunkrag vir die WiFi, TV en lampe.

Buite is daar 'n eetarea en 'n klein braai.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar en daar is ekstra parkeerplek op die perseel vir 'n klein voertuig.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Black Street, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosy Home in Claremont het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

9 Black Street, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4643d5e4e4c3354d71d55dbefeab38e92e459a7971a3b943b3bc3110ce27d5886ed6f12aadff192a11e9b7543505688ace5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 9 Black Street Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9810499 18.4728262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang