Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S F Saueman-straat 34, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 116 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cosy House is 'n selfsorghuis in Yzerfontein wat ideaal is vir 'n wegbreek vir familie en vriende. Hierdie rustige kusdorp is ongeveer 80 km vanaf Kaapstad en is gewild vir sy pragtige strande, seisoenale wilde blomme, gewilde visvanggeleenthede en prentjiemooi-omgewing in die Weskus Nasionale Park.

Hierdie vakansiehuis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens; hierdie slaapkamers deel 1 badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die ruim kombuis het 'n tweeplaatstoof met 'n oond, 2 yskas-vrieskaste, 'n konveksie-oond, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die TV-kamer het 'n gemaklike rusbank en platskerm-TV met DStv. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring.

Die binnebraaikamer het 'n kroeg wat na 'n wonderlike stoeparea lei. Hiér is 'n gedeeltelike onderdak en ingeboude braai-area met gedeeltelike see-uitsigte. Gratis WiFi word voorsien en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Cosy House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Cosy House
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 322

Jaar gelys 11

Ligging

  • S F Saueman-straat 34, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosy House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 116
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 116
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S F Saueman-straat 34, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ac5b0b74bed44b3c003cbb791b6c31f1477a8dc51b96830c3bda82397688d408ed8142ba15e2ba63c305db0c47621eb274f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 116 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 34 S F Sauerman Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.355379961543 18.156290215939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem