Cosy Nest
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Albertus Avenue, Wilkeville, Klerksdorp, 2571, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Cosy Nest is 'n bekoorlike meenthuis in Wilkeville, Klerksdorp. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na oornagverblyf.
Die meenthuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n matras wat geskik is vir 1 kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die huis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met Showmax en gemaklike sitplek.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en buitebraaigeriewe is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Albertus Avenue, Wilkeville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Albertus Avenue, Wilkeville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang