Cosy Posy Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cosy Posy Boutique Hotel is in die hartjie van die Oos-Kaap in Lusikisiki, aan die Wildekus. Die gashere sien uit daarna om hul gaste te verwelkom.

Dié intieme boetiekhotel bied verblyf in Standaard-, Deluxe-, Executive- en Gesinskamers wat elk gehalte-linne en en suite-badkamers met verskeie toiletware het. Ander geriewe in die kamer sluit ’n lessenaar, plafonwaaier en satelliet-TV in.

Die eetarea het ’n knus kaggel en gaste kan ’n volledige kontinentale of Engelse ontbyt hier geniet. Aandete en middagete-pakkies is beskikbaar op versoek.

Gaste kan in die gemeenskaplike sitarea ontspan wat ’n gemaklike sitstel het, of in die pragtige tuin gaan stap.

Cosy Posy bied losstaande konferensiegeriewe, konferensie-pakkette en spyseniering buite vir funksies wat op versoek gereël kan word.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniek-middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cosy Posy Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 045 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false