LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cottage @ 101 | LekkeSlaap
+17

Cottage @ 101

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverpine-laan 101, Malanshof, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cottage @ 101 is 'n gerieflike kothuis op 'n woonerf in Malanshof en dit het sy eie ingang. Die eiendom is naby die N1-hoofweg, winkels, restaurante, mediese geriewe en 2 gholfbane.

Dié huislike kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Komplimentêre seep word voorsien.

Die kombuis is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Tee, koffie, melk, suiker, beskuit en gebottelde water word met aankoms voorsien. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix en OpenView-kanale. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en dit dien ook as 'n werksarea.

Buite die kothuis is 'n tuintjie met 'n tafel en bankies waar gaste kan ontspan. 'n Enkelmotorhuis wat sluit is ook beskikbaar.

Die gashere woon op die perseel en is beskikbaar indien gaste iets nodig het.

Slaapplek

’n Bespreking by Cottage @ 101 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Cottage @ 101
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Silverpine-laan 101, Malanshof, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Cottage @ 101 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverpine-laan 101, Malanshof, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA715ba207c09c224421e03fb2d0df78335b799d75da066a8b2b1277905e41b05640ebaaa057d3c5b85456d2c3e4e0020a86f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 101 Silverpine Avenue Malanshof 2194 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -26.0974499 27.97808
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!