Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage @ 49

Eenheid 2
Vanaf R700
R700 R467
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 is 'n kleiner weergawe van eenheid 1. Hierdie eiendom het 'n gesellige atmosfeer en bied gerieflike verblyf. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n standaard yskas, mikrogolfoond, gasplaat, braaipan en 'n ketel toegerus is. Die kombuis het nie 'n oond of 'n stoof nie. Daar is ook 'n eiland met stoele en 'n groot rusbank. Die leefarea het 'n slaapbank wat slaapplek aan 'n addisionele kind onder 12 bied. Gaste kan hul opblaasmatrasse saambring, maar dit moet asb. vooraf met die eienaar reël. Die eenheid sluit ook 'n slim-TV met Netflix, Showmax en gratis WiFi in. Handdoeke, skottelgoedseep en vadoeke word voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar. Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie, maar daar kan vooraf met die eienaar gereël word. Veilige, onderdakparkeering is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart te bring vir DStv.
- Let asb. dat die eienaars op die perseel met hulle troeteldiere woon.
- Klein hondjies word toegelaat mits vooraf gereël is.
- Rook is binne verbode, gaste mag op die stoep en braai-area rook.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf R900
R900 R600
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 is 'n knus selfsorg-eenheid wat slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders in Parys bied. Dit is net 900 m vanaf verskeie winkels en restaurante. Hierdie eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n dubbelstort. Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel en is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstofie en oond, tweeplaat-gasstoof, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n L-vormige bank wat geskik is vir 2 kinders. Die eenheid het nie lugversorging nie, maar daar is waaiers. Tydens kragonderbrekings is ligte wat met sonkrag werk, beskikbaar. WiFi is beskikbaar en daar is 'n TV met Netflix en SABC-kanale. Gaste kan hul eie DStv op die slim-TV stroom. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n sitarea, daar is ook 'n tuin. Veilige parkeerplek agter 'n sluitbare hek is besikbaar. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is 'n swembad op die perseel wat gaste kan gebruik, maar dit moet vooraf met die eienaar gereël word. Hierdie eenheid is ook troeteldiervriendelik.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart te bring vir DStv.
- Let asb. dat die eienaars op die perseel met hulle troeteldiere woon.
- Klein hondjies word toegelaat mits vooraf gereël is.
- Rook is binne verbode, gaste mag op die stoep en braai-area rook.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
R700 R467
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 49, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47470ad4de906c8d63352c45e0d0a4d5a0bc0bed5b749f6c07abbc17597768a6a247534d77184358fa99030d83378234e14a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R467 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 49 Kort Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.903812717852 27.453768549634
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem