LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+5
Selfsorg in Mill Park

Cottage 2 on Colchester

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Cindy M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Heerlike veilig en sentraal. Baie, baie netjies. Fantasties en sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

My Pro Projects R
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Perfection at its best. I can honestly recommend them, they were very friendly on arrival and super accommodating. We travel to PE often and finding accommodation with the 'sweet spot' for comfort and kid-friendly has been tough. If I were able to give a better rating, I would. Thank you for having us and treating us to remarkable service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Wonderlike ervaring. Fantastiese plek en ideaal vir alleen of gesin. Alles is skoon en netjies en die gasvryheid is absoluut die ekstra myl. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Awesome plek, baie dankie. Al's was 100%, sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Gemaklike eenheid met alles wat jy benodig vir jou kort kuier. Alles in een vir klein gesinne. Goeie gasvrou en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beulah D
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Loved it. Beautiful secured place. Hosts were very helpful and friendly. Will definitely be my go-to place whenever visiting PE again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelma B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie gemaklik, skoon en netjies. Cottage 2 het alles wat jy nodig het vir 'n baie gemaklike ervaring. Beddens is gemaklik en die kombuis is toegerus met alles wat jy sal nodig hê. Kan nie verkeerd gaan om hier te bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2026

Definitief waarde vir geld. Netjies, skoon en ruim genoeg. Ons was maar min daar agv die sportwedstryde heel dag, maar die tyd wat ons wel daar spandeer het, was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan E
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Heerlike verblyf - goed toegeruste eenheid. Eenheid goed toegerus en aangename verblyf gehad. Lynne het uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik en benodig nie iets nie. Al negatief wat ek kan noem is dit is moeilik om uit die doodloopstraat in die hoofstraat in te kom, veral in besige tye, want voertuie kom teen spoed teen die bult afgery en daar is blindekolle, so aankomende verkeer is moeilik om te sien. Maar dit is nie by die eenheid self nie, net iets om in gedagte te hou. Ons het heerlik gebly en sal hulle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoe I
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.2
Mrt 2026

Lovely. Great location, awesome stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R838
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R838
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R838
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Colchester Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e2286b89f7d6cd624abdc6035cf0f10a862f8e8881944ff4284ffbf88b5bbba99ce6d21ce160389b5e0d83652500ad466d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R838 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 4 Colchester Road Mill Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.968267356789 25.595385806842