4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Colchester Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kothuis 2 op Colchester bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mill Park, Oos-Kaap — ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daarbenewens is daar 'n enkelslaapbank vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area — ideaal vir skemerkelkies.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lynne Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Colchester Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Cottage 2 on Colchester het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Colchester Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang