Cottage 32
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Buite Street, Groblersdal, 0470, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Cottage 32 is in Groblersdal geleë en bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis. Die kothuis is op 'n residensiële eiendom geleë waar die eienaars woon, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die kothuis beskik oor lugversorging, 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, eetgerei en 'n wasbak. Die leefarea het 'n tafel met 2 stoele om te eet, asook 'n rusbank, 2 stoele en 'n TV met alle DStv-kanale. 'n Wasmasjien is beskikbaar.
Onbeperkte WiFi is beskikbaar en daar is 'n motorafdak vir parkeerplek.
Kothuis 32 is die ideale basis vir alles wat Groblersdal kan bied, met sy vele natuurlike en kulturele besienswaardighede. Dit is 'n klein plaasdorpie 35 km vanaf Loskopdam, en is die tuiste van 'n oorvloed wildplase en lewendige voëllewe. Die Loskopdam is 'n voorkeur-hengelbestemming vanweë sy volop brasem- en karptrek. Groblersdal bied 'n ontspanne vakansie in 'n rustige omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 32 Buite Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Buite Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang