LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cottage at die Waenhuis | LekkeSlaap
+19

Cottage at die Waenhuis

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Martinstraat en Hudsonstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Cottage at die Waenhuis is 'n ongekunstelde, maar tog romantiese, stylvolle kothuis langs Die Waenhuis Venue en Restaurant in Nieu-Bethesda. Die kothuis bied pragtige uitsigte en is naby verskeie staproetes, restaurante, winkels en die bekende Uilhuis Museum.

Dié kothuis het 'n tipiese Karoo-styl oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die stoep het 'n braai- en eetarea aan die een kant en 'n sitarea aan die ander kant met 'n pragtige uitsig oor die binnehof en die tuin. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die dubbel-insolasie in die dak sorg dat die kothuis koel bly in die warm somermaande en die Welcome Dover-stoof hou die kothuis warm en knus in die winter. Die afvoer van die Dover-stoof gaan deur die muur na die badkamer en verskaf dus hitte aan albei vertrekke.

Die kothuis deel die pragtige binnehof met Die Waenhuis Restaurant wat oop is vir die publiek van Donderdae tot Sondae. Gaste kan by die restaurant eet of kos bestel by die sjef, wat die maaltye in die kothuis sal bedien.

Slaapplek

’n Bespreking by Cottage at die Waenhuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Cottage at die Waenhuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hoek van Martinstraat en Hudsonstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cottage at die Waenhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 850
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Martinstraat en Hudsonstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVsSQJt8kHh6J3fuW8WzxB4BGSW1sTHG6kjbtsX520RDr98cmT0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 Corner of Martin Street and Hudson Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.867049861997 24.553701482209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!