Cottage Della Diga

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cottage Della Diga is 'n pragtige kothuis in die skilderagtige Kosmos-dorpie. Dié dorp is aan die oewer van die Hartbeespoortdam en aan die voet van die Magaliesberg geleë.

Die huis het 3 slaapkamers, waarvan 2 hul eie badkamer het. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is op die tweede vloer en het 2 enkel beddens.
Dié huis het 'n pragtige uitsig oor die dam en op die berg. Die kombuis is ten volle toegerus en die ruim leefarea het 'n kaggel, asook 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n braai-area binne en buite, 'n swembad en 'n ontbythoekie. Die huis bied veilige parkeerplek en speelplek vir kinders op die perseel.

Die omgewing spog met die Hartbeespoortdam Slang- en Dierepark, Elephant Sanctuary, Nagapie-plaas, Hartbeespoortdam-akwarium, en die Ann van Dyk Jagluiperd-sentrum.

Daar is baie besienswaardighede in en om Hartbeespoort, en die omgewing bied 'n verskeidenheid restaurante. Doendinge in die omgewing sluit watersport, bergroetes, gholf, plaasmarkte, restaurante, wildlewe, boomtoptoere, warmlugballonne, en 'n kabelspoor in. Dis 'n gewilde naweek-wegbreek vir stadsjapies van Gauteng.

Slaapplek

'n Bespreking by Cottage Della Diga sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cottage Della Diga gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]