Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Jean Martin

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Bettysbaai is 'n stil area, en gaste word gevra om asb. respekvol te wees; harde musiek, oormatige geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie. Gaste mag slegs op die stoep te rook.
- Neem asb. kennis dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes soos verskaf deur die instansie met bespreking moet aanvaar.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms, navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lachenaliaweg 4449, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedd82c89629a8a7b081bfec69312d70dcd74149ca1f06abb7c1564578ecc0e921cca4e7d71a7ba00294719401fd8f1173c2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 4449 Lachenalia Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.363321410049 18.889588632781
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem