LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cottage Lenise | LekkeSlaap
+36

Cottage Lenise

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Cottage Lenise
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Neels F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon met die lieflike bosveldstilte.

Cottage Lenise is netjies en skoon en smaakvol gemeubileer vir selfsorg. Ons is hartlik deur David ontvang na 'n lang dag op die pad deur KNP. Die sinkplaat-grondpad het ons moet bietjie gebreek maar die verblyf het weer daarvoor opgemaak. Ek sal weer daar kom oornag as die geleentheid hom voordoen.

Cottage Lenise's terugvoer

Hello Neels, Baie dankie ons is baie trots op ons aanbiedieng en verseker alle gaste net die beste gemaklikke en skoon verblyf.
Groete
David & Lyndie

Cottage Lenise
Heleen S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie in die bos!

Als was perfek! Hul dink aan elke detail. Plek is silwerskoon. 'n Juweel. Sal die cottage aanbeveel. 10/10.

Cottage Lenise's terugvoer

Hello Heleen, thank you so much. We pride ourselves in our offering to guests. Warm regards, David.

Cottage Lenise
Zoë P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoë P
Gesin met klein kinders

Skoon, goed gemeubileerd en toegerus, ruim, privaat en gemaklik.

Kothuis Lenise was in alle opsigte goed toegerus - kombuis, slaapkamer, badkamer (selfs 'n wasmasjien). Die eenvoudige oopplan-leefarea en -slaapkamer was gemaklik en kindervriendelik (meer as genoeg ruimte om 'n kampbedjie op te stel en deur die koffietafel opsy te sit was daar meer as genoeg ruimte vir 'n kleuter wat kruip).

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean, well furnished and equipped, spacious, private and comfortable.

Cottage Lenise was well-equipped in all aspects - kitchen, bedroom, bathroom (even a washing machine). It's simple open plan spacious living area and bedroom were comfortable and children friendly (more than enough room to set up a camping cot and by moving the coffee table aside more than enough space for a crawling toddler).

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cottage Lenise's terugvoer

Hello Zoe and Family. Thank you so much for your honest review, we are touched and will ensure that we always maintain the highest standards. Warm Regards David & Lyndie

Cottage Lenise
Isabel H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel H

Uitstekende verblyf.

Die mees toegeruste eenheid wat ons nog besoek het. David, dankie vir julle gasvryheid. Ons sal julle by al ons vriende aanbeveel. Julle sal ons beslis weer sien. Julle kry by ons 10 sterre!

Cottage Lenise's terugvoer

Sjoe, Isobel, baie dankie ons is platgeslaan met jou resensie, maar vinnig aan die gang vir die volgende gaste. Sien jul weer kortliks.
Beste groete,
David en Lyndie

Cottage Lenise
Katinka M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katinka M
Gesin met klein kinders

'n Juweel van ‘n plek!

Ons was baie beïndruk met die atmosfeer van die plek. Dit is heerlik om daar te kuier en wakker te word. Die huis het alles wat mens benodig - tot selfs interessante leesstof. Wonderlike gasvryheid! Ons beveel dit hoog aan.

Cottage Lenise's terugvoer

Hello Katinka en famiellie,
Dit was 'n groot plesier om jul te kon huisves. Baie dankie.
Beste groete,
David en Lyndie

Cottage Lenise
Obed M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obed M
Saam met vriende

The place was beautiful and clean.

Me and my friend truly enjoyed the place.

Cottage Lenise's terugvoer

Thank you very much, we maintain high standards.

Cottage Lenise
Belinda G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda G
Gesin met tieners

Perfekte wegbreekplek.

Beste plek wat ons nog die die webtuiste bespreek het. Cottage Lenisè is 'n skoon, netjiese plekkie in die bosveld. Die eienaar, David, het ons so welkom laat voel. Die kinders het die swembad vreeslik geniet. Die plekkie het als in wat jy nodig het. Melk, suiker, koffie, Milo, hot chocolate, kruie. Selfs die marshmellows was elke dag opgetop. Die plek word elke dag skoongemaak. Ons kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Die kinders het natuurlik die gratis WiFi geniet. Daar's so baie wat ek nog kan noem. Ek sal vir seker weer teruggaan. David, dankie vir al jou gasvryheid. Ons het dit regtig geniet.

Cottage Lenise's terugvoer

Hi Belinda, Lawrence and Family. Wow thank you for your wonderful review, it was an absolute pleasure to have hosted such a wonderful adventurous family as yourselves, that embraced each day with such excitement. As committed hosts and such wonderful people, you get to stay 1 night for free on your next visit.

Cottage Lenise
Burdine B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burdine B

Een van die bestes ooit.

Kan Cottage Lenisè met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Jy kry waarde vir geld en baie meer! David is ‘n uitstekende gasheer wat seker maak dat alles na jou smaak is. Hy sal daardie eksta myl vir jou stap om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ons was uiters tevrede met alles wat aan ons gebied was! Baie dankie daarvoor!

Cottage Lenise's terugvoer

Dag Burdine en famielie. Dit was n groot plesier om jul saam ons te he. En baie dankie vir die kompliemente. Beste Groete David

Cottage Lenise
Wilma V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie.

Wat 'n pragtige cottage, smaakvol gemeubileer, alles en meer wat mens nodig het. Die eienaar is vriendelik en hulpvaardig, ons sal definitief weer hier tuis gaan.

Cottage Lenise's terugvoer

Hi Wilma, Thank you kindly for your feedback it inspires us to go the extra mile. We have completed the braai deck and installed the splash pool. Hope to see you back soon.
Warm Regards,
David and Lyndie.

Cottage Lenise
Marie-helene B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-helene B
Gesin met klein kinders

Pragtig en uitstaande waarde vir geld.

Hierdie is 'n juweel van 'n plekkie: silwerskoon, toegerus vir koninklikes. Die ontvangs en kliëntediens was uitstekend. Dit was so luuks dat ons nie weer wou vertrek nie.

Cottage Lenise's terugvoer

Hello Marie-helene and family. Thank you so much for the excellent review, and it was a great pleasure to have hosted you. Good news the splash pool is in and the braai deck is completed. Warm Regards,
David & Lyndie

Cottage Lenise
Michelle M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Behalwe vir die sinkplaat-grondpad, was dit werklik baie lekker. Dit was netjies, skoon en rustig. Ek sal weer daar kom oornag. My man sê A+++ klas!

Cottage Lenise's terugvoer

Hello Michelle,
Thank you for the great review and compliments. We look forward to seeing you back in the near future.
Warm Regards,
David & Lyndie

Cottage Lenise
Hane R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hane R
Gesin met klein kinders

Cottage Lenisè is perfek en mooi en dan nog oulike mense wat jou so welkom laat voel.

Baie dankie vir wonderlike naweekgasvryheid, was puik verblyf, beddens als was perfek, ons sal definitief weer by Cottage Lenisè bly. Die skoonmaakdiens was net so goed, die braai-area is so lekker, ek sal definitief aanbeveel vir mense.

Cottage Lenise's terugvoer

Hello Hane en Jean,
Baie dankie dit was n groot plesier om jul en die kleinspan te akkommodeer.
Beste groete,
David en Lyndie

Cottage Lenise
Zuretha V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuretha V
Gesin met tieners

Puik ervaring!

Was gasvry ontvang, en plekkie ongelooflik goed ingerig en gerieflik. Atmosfeer op plaas van rustigheid, en gasheer baie vriendelik en alles gedoen om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Was werklik 'n uitsonderlike plekkie, wat ongelooflik skoon en netjies was en baie smaakvol gemeubileer. Sal dit aanbeveel vir enige iemand, en sal graag vir 'n week daar wil kom rus.

Cottage Lenise's terugvoer

Dag Zuretha en familie.
Dit was 'n plesier om jou te ontvang, baie dankie vir die pragtige resensie. Dit spoor ons net aan om kwaliteit diens te lewer. Die swembad, braai area en buitelug stort behoort teen die einde van September klaar te wees.
Beste groete

Cottage Lenise
Justin U - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, groot met alles wat jy nodig het. Wonderlike mense en sal vir seker weer daar bly.

Was heerlik om daar te bly en sal vir enige persoon aanbeveel. Vriendelike diens en die plek self is wow. Dis groot, netjies met alles wat jy nodig het en nog meer. Veilig en rustig. Ek het ook my cell charger daar vergeet en hulle het dit vir my gestuur, mooi opgemaak in 'n pakkie, geen kostes, wat 'n ongelooflike wonderlike ervaring.

Cottage Lenise's terugvoer

Goeiedag Bok,

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle op nommer 99 te kon huisves. Dit spoor ons aan om die plek altyd op 100% te hou.

Groete,
David en Lyndie

Cottage Lenise
Wikus B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B
Gesin met klein kinders

Soveel moeite in die kleiner details.

Ek reis gereeld en alhoewel 'n mens 'n lang grondpad moet ry was die klein juweel van 'n plekkie so 'n verrassing. David is so gasvry en omdat ons laat daar aangekom het toe brand die vure al. Daar was soveel moeite in die plek en bederfies en so netjies. Ek sal beslis vir my vriende die plekkie aanbeveel.

Cottage Lenise's terugvoer

Hello Wikus,

It was an absolute pleasure to host yourselves and we are very grateful for your positive review.

We trust you and the family had a super time in KNP.

Best regards,
David & Lyndie

Cottage Lenise
Ronel P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cottage outside Phalaborwa.

A very beautiful cottage just outside Phalaborwa, everything you could wish for is provided for. Spacious, super clean, excellently stocked kitchen. This is one of very few places where what you see on the website photos is actually what you get.

Cottage Lenise's terugvoer

Thank you so much for the positive review and was an absolute pleasure hosting yourselves. We have added a fully automatic washing machine too for those that require longer stays. Best Regards David & Lyndie

Cottage Lenise
Gerhard M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Gesin met tieners

Absolute plesier, beste selfsorg-eenheid waarin ek nog gebly het!

Wonderlike belewenis. Geleë op 'n pragtige 23 ha plaas net meer as 10 km buite Phalaborwa, in die bos. Ons het laat die aand daar aangekom en alles was perfek gereed vir ons. Van die sleutel en remote vir hekke wat in 'n klein kluis by die hoofhek was met kode aan my gestuur, tot die plek wat pragtig verlig was met buiteligte en paraffienlampe. Die lugversorgers was alreeds aangesit op die perfekte temperatuur. Die eenheid is absoluut stunning en alles was perfek. 5 Ster plek en diens met melk en waterbottels in yskas, tot alles wat jy kan nodig hê vir die kombuis. Asook koffie, tee, suiker, spesserye en selfs marshmallows wat kind op vuur kon braai! Wonderlike braaiplek met genoeg hardekool hout en blitz. Vuur was aangesteek toe ons daar kom, en braai is elke oggend skoongemaak. Die klein splashpool wat in aanbou is, sal wenner wees in die somer! Kleinding het die Netflix en WiFi baie geniet en vrou was baie gelukkig dat sy elke oggend en middag op die plaaspaadjies kon gaan draf het met begeleiding deur die resident Foxterrier. Eenheid word elke oggend sorgvuldig skoongemaak en die dames was baie beïndruk dat hulle elke oggend 'n Sweety Pie op hulle opgemaakte bed gekry het en 'n skoon handdoek wanneer ons teruggekom het in die eenheid. En die diens het nie net daar gebly nie, toe ek Woensdagaand skielik baie sleg gevoel het, het die eienaar (wat gereeld kom kyk het of alles reg was) niks daarvan gedink om uit te jaag plaas toe en my kom haal het en na die Nood Mediese Kliniek in die dorp te neem nie, waar 'n baie goeie dokter onmiddellik na my omgesien het. Plek is absolute waarde vir geld en ek sal definitief weer daar bly as ek weer Phalaborwa toe kom. Kan dit aanbeveel met grootste vrymoedigheid en gaan dit definitief aan almal wat ek ken bekendstel. En nou word self my hoed wat ek daar vergeet het, aan my gepos.

Cottage Lenise's terugvoer

Good Day Gerhard and Family,

Thank you kindly for your positive review, such reviews inspire us to do even better, it was an absolute pleasure hosting yourselves.

Our best regards,
David & Lyndie

Cottage Lenise
Marina W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina W

Heerlik.

Splinternuut en heerlik ingerig! Alles wat nodig is en nog meer.

Altea B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die hoogtepunt van ons vakansie, die bes toegeruste en netjieste tuiste wat ons gehad het.

Die woonstel is netjies en ruim, toegerus met alles wat nodig is, die eienaars is vriendelik en behulpsaam, die omgewing is rustig en pragtig. Ek twyfel of 'n mens 'n beter blyplek in Phalaborwa gaan kry! Absoluut uitstekend in elke opsig.

Cottage Lenise's terugvoer

Hello Altea

Dit was n voorreg vir ons om jul daar te he. Baie baie dankie vir jul oorsig dit sal ons verder aanspoor om nommer een in die Phalaborwa omgewing te wees. Dit is n groot kompliement van iemand wat self n baie suksesvolle gaste huis op 24 First Street Gonubie in die Oos Kaap

Cottage Lenise
was R1 450
Vanaf R1 088
per nag (vir 4 persone)
was R1 450
Vanaf R1 088
per nag (vir 4 persone)
was R1 450
Vanaf R1 088
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12, Silonque, Silonque-Wes, Phalaborwa, 1391, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJqyzoHkQW0I1bWbGSQxnztpMKruSiy3FTTHDh6Zb9YcsK6vjTo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 450, nou Vanaf R1 088  per nag (vir 4 persone) 19 5 1 5 Plot 12, Silonque Silonque West 1391 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -23.882894679917 31.106919050217
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!