5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Colchester Rd, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cottage on Colchester bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mill Park, Oos-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik die oorblywende badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Verder is daar 'n slaapbank vir ekstra slaapplek.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Gaste kan maaltye by die etenstafel vir 6 langs die kombuis geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Gaste het ook toegang tot 'n onderdakstoep en 'n braai-area met sitplek, perfek vir skemerkelkies.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lynne Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Colchester Rd, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Cottage on Colchester het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Colchester Rd, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang