LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cottage on Pipers | LekkeSlaap
+17

Cottage on Pipers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Pipers-weg 33, Douglasdale, Johannesburg, 2021, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cottage on Pipers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingkothuis. Die kothuis is op 'n woonerf waar die eienaars ook woon in 'n stil en veilige straat met toegangsbeheer in Douglasdale.

Die oopplan-kombuis en -eetarea, aparte leefarea en toesluitstoorplek onder die trap is op die onderste verdieping. Bo is 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank en 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en daar is 'n TV met Openview-kanale in die slaapkamer. Die kothuis het gratis WiFi.

Daar is 'n swembad en braaigeriewe op die perseel en gaste is welkom om daarvan gebruik te maak. Die kothuis is 2,3 km vanaf Douglasdale Village Shopping Centre, 3,9 km vanaf Montecasino en 5,3 km vanaf Fourways Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by Cottage on Pipers sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Pools
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pipers-weg 33, Douglasdale, Johannesburg, 2021, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Pipers-weg 33, Douglasdale, Johannesburg, 2021, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA901b9dc89f5a7c9ec28e264fe07d9d600d2d3274576a0b03d4101785be8352659f206bc5a4833da9c699c0d45da022821c61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780  per nag (plek vir 2) 33 Pipers Road Douglasdale 2021 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 14:00 -26.04220127034 28.000174479762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!