LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cottage on the Hill | LekkeSlaap
+10

Cottage on the Hill

Gastehuis
Tarentaalkothuis
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Tarentaalkothuis is 'n vrystaande eenheid met 'n plafonwaaier, 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n bad, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Die balkon bied 'n see-uitsig en op die onderste verdieping is daar 'n stort, toilet, wasbak, kombuisie, sitarea, TV met DStv en skuifdeure wat toegang bied tot 'n stoep met 'n toegeboude boma.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Minikroeg
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fisantsuite
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Fisantsuite het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, toilet en dubbelwasbak. Daar is 'n sitarea en 'n privaat dek met 'n see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Uilhuis
Vanaf R4 000
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Uilhuis is in die gastelodge en het 'n koningingrootte-bed en 'n oorkantste badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n gastetoilet. Die eenheid het 'n privaat ingang en lei na 'n stoep in 'n inheemse tuin. Daar is 'n dek met leunstoele waar gaste die uitsig kan geniet. Uilhuis het ook gratis WiFi en 'n TV met DStv. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n sitarea.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assisi-straat 63, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fAMj3OCRLkFXTmLvGY3l89CGgxSe6kH3HzrF5GRaCcJxWwHaD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 63 Assisi Street St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.169993 24.828779
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!