Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Pie

Onderste verdieping Bedsitter
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel op die grondverdieping is geskik vir 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n klein enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv Premium, handdoeke, gehaltelinne, 'n vereduvet, elektriese kombers, spieëltafel, hangkas, verwarmer, waaier en gemakstoele. Die eenheid bied toegang tot 'n stoep met 'n piekniektafel en toegang tot 'n privaat area in die tuin met braaigeriewe en 'n sitarea.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg

Huisreëls

Die Onderste verdieping Bedsitter op die grondverdieping is troeteldiervriendelik, indien dit vooraf gereël word.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R2 650
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die losstaande dubbelverdiepinghuis is ideaal vir 'n gesin van 4 of maksimum 5. Dit is in die bekoorlike tuin geleë. Die 2 slaapkamers is bo en een het 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en die ander kamer het 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer, waarvan een 'n hoekbad en die ander 'n stort het. Daar is 'n dagbed vir 'n kind in die sitarea bo. Gaste kan ook daar ontspan en die uitsig oor die tuin en op die berge geniet. Onder is daar 'n kombuis, 'n leefarea en 'n gastetoilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien toegerus. Die leefarea het 'n antrasietstoof wat die huis warm hou in die koue Clarens-witner, TV met Premium-DStv en 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die huis lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-eetarea.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die Onderste verdieping Bedsitter op die grondverdieping is troeteldiervriendelik, indien dit vooraf gereël word.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boonste verdieping Rietdakkamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie privaat en suite-slaapkamer is gekoppel aan die hoofhuis en beskik oor 'n pragtige grasdak met 'n privaat ingang via 'n houttrap buite die huis. Dit het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en die en suite-badkamer het 'n bad. Daar is geen stort nie. Die kamer beskik oor verhit-en-eetgeriewe en het nie 'n kombuis of kombuisie nie. Dit is toegerus met 'n yskassie, ketel, broodrooster en mikrogolf. Dit beskik ook oor 'n TV met DSTV Premium. Handdoeke en kwaliteit linne insluitend 'n donsduvet en 'n elektriese kombers word voorsien. Daar is ook 'n spieëltafel, klerekas, verwarmer, waaier en 2 sitkamerstoele. Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid nie braaigeriewe of 'n privaat tuin het nie. Hierdie kamer is nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Die eenheid is nie ingerig vir selfsorg nie, maar daar is verhit- en eetgeriewe.

Huisreëls

Die Onderste verdieping Bedsitter op die grondverdieping is troeteldiervriendelik, indien dit vooraf gereël word.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ongekunstelde Houthut
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die bekoorlike houthut is naby die seisoenale stroompie op die perseel en bied slaapplek aan 2 gaste. Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed in die slaaparea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n stoofplaat, yskassie, ketel, broodrooster en 'n braaipan toegerus. Dit het ook handdoeke, gehaltelinne, 'n vereduvet, elektriese kombers, spieëltafel, ingeboude kaste en 2 gemakstoele. Die eenheid bied toegang tot 'n houtdek met 'n ronde tafel met sitplek vir 2 gaste. Dit lei na 'n privaat area in die tuin met braaigeriewe en 'n eetarea. Die eenheid is troeteldiervriendelik op versoek, maar slegs vir miniatuurrasse. Ekstra kostes sal geld.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die Onderste verdieping Bedsitter op die grondverdieping is troeteldiervriendelik, indien dit vooraf gereël word.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 89, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad6f1ede534a441106531fc1d449f01187bd5749ddb2047bcb637f70babdc55af3835c4f54406922e449dd32fc25d412d03a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 176 5 1 5 89 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.516154474544 28.411788291996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem