5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 West Hill Street, Alexandria, 6185, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cottage with Farmyard Garden is in die plattelandse dorpie Alexandria en bied 'n rustige selfsorg-wegbreek wat ideaal is vir gesinne. Die verblyf het groot tuine vir pieknieks en 'n stoep met 'n uitsig oor die bestuurder se werkende plaas. Hier kan gaste ontspan en die inwonende hoenders, varke en donkies ontmoet.
Dié tweeslaapkamerkothuis het slaapplek vir 3 volwassenes met 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n instapstort.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n lessenaar. Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Geriewe op die perseel sluit oorgenoeg parkeerplek en 'n klimraam in waar kinders lekker buite kan speel.
Die plaas is net 'n entjie se ry vanaf Kenton-on-Sea se pragtige strande, en gaste op soek na avontuur kan die Alexandria-staproete aandurf of die Woody Cape-natuurreservaat en Alexandria-duinevelde verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Caitlyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 West Hill Street, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
- Gaste dink Cottage with Farmyard Garden het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 West Hill Street, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang