+20
Selfsorg in Alexandria

Cottage with Farmyard Garden

5 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 West Hill Street, Alexandria, 6185, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cottage with Farmyard Garden is in die plattelandse dorpie Alexandria en bied 'n rustige selfsorg-wegbreek wat ideaal is vir gesinne. Die verblyf het groot tuine vir pieknieks en 'n stoep met 'n uitsig oor die bestuurder se werkende plaas. Hier kan gaste ontspan en die inwonende hoenders, varke en donkies ontmoet.

Dié tweeslaapkamerkothuis het slaapplek vir 3 volwassenes met 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n instapstort.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n lessenaar. Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Geriewe op die perseel sluit oorgenoeg parkeerplek en 'n klimraam in waar kinders lekker buite kan speel.

Die plaas is net 'n entjie se ry vanaf Kenton-on-Sea se pragtige strande, en gaste op soek na avontuur kan die Alexandria-staproete aandurf of die Woody Cape-natuurreservaat en Alexandria-duinevelde verken.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Veronica M
Saam met vriende
5.0
Very satisfied. We loved the scenery, the neatness, the nature; it was absolutely divine.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Delanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs. Pragtige omgewing. Ons verblyf was baie aangenaam en peaceful. Ons het die omgewing en rustigheid van die klein dorpie baie geni...
Sien meer
Des 2025
Jillian V
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxed and playful. Excellent stay. Very relaxed area with plenty of space for young children to run around and enjoy! Also a short dr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Alick B
Gesin met tieners
4.8
Lielik. Baie lekker gebly. Lieflike atmosfeer. Naby aan Boknes, Kenton-on-Sea, Port Alfred ens., maar net ver genoeg om nie in die geroesmoes van vaka...
Sien meer
Apr 2025
Luan B
Gesin met tieners
4.4
Awesome stay and very safe. Owners very helpful. Was very nice. Very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Caitlyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 West Hill Street, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cottage with Farmyard Garden het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 5)
Bespreek

9 West Hill Street, Alexandria, 6185, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5f70d31c27d6e289b05ed599456b8c26a721941af0e0bcd52544c59321636975de0fb22c224c279339db227c56aef1b9709?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 9 West Hill Street Alexandria 6185 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.658117351909 26.405502303099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang