Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country @ Sea

Dagbreek - Woonstel
Vanaf
Vanaf R875
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n TV met Netflix en stroomdienste. WiFi is beskikbaar. Nespresso, koffie, tee, suiker en melk word ook voorsien. Die woonstel grens aan die hoofhuis se motorhuis. Buite is daar 'n privaat binnehof met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Die woonstel is 3 km vanaf Club Mykonos en restaurante.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Douvoordag - Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 395
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n selfsorgkothuis met 2 slaapkamers op Longacres Country Estate in Langebaan en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek buite die besige stad. Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en die ander een met 2 enkelbeddens. Die sitarea het 'n slaapbank met slaapplek vir 1 volwassene of 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n vieplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het 'n TV met Netflix en stroomdienste. Die kothuis is heeltemal apart van die eienaar se huis. Buite is daar 'n groot onderdakstoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Die kothuis is 3 km vanaf Club Mykonos en restaurante. Daar is sonkrag en gas, so kragonderbrekings is nie 'n probleem nie. Braaigeriewe op die stoep sorg vir 'n heerlike kuier saam met vriende en familie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hanekraai - Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R1 495
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorgkothuis op Longacres Country Estate in Langebaan het 2 slaapkamers en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek buite die besige stad. Daar is sonkrag en gas en die kothuis word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en die ander een met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die leefarea het 'n slaapbank, 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n vieplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 4 gaste. Die leefarea het 'n TV met Netflix en stroomdienste. Buite is daar 'n groot onderdakstoep met 'n tafel, stoele, houtvuurwarmbad en braaigeriewe. Die kothuis is heeltemal apart van die eienaar se huis. Die kothuis is 3 km vanaf Club Mykonos en restaurante.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 1, Longacres, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dcd1988ab20b5ded290142b9c9b0362f9b26e193d93cd028f6c8204046f0ca3bfffdcd6d78ab55cbcd68ba08be3acc43e91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 3) 38 5 1 5 1 Adderley Street Longacres 7537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.035023339513 18.058709196937
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem