Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Blue Luxury Guest House

B&B

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaarddubbelkamers met slegs 'n stort
B&B
Standaardgesinskamer met 'n bad
B&B
Standaardkamer met 'n volledige en suite-badkamer
B&B
Standaardkamer vir 3 gaste met 'n stort
B&B
Standaard 2-enkelbedkamer met net 'n stort
B&B
Selfsorg-dubbelkamer
B&B
Gesinskamer met slaapplek vir 4 gaste en 'n bad
B&B
Gesinskamer met slaapplek vir 3 gaste en 'n volledige en suite-badkamer
B&B
Sakpaskamer met 'n stort
B&B
Standaardkamer met net 'n bad
B&B
Driekwartbed met 'n stort
B&B
Huisreëls

Die ID/paspoort van die kredietkaarthouer moet met aankoms voorsien word.
Die kredietkaart wat gebruik is vir die aanlynbetaling moet teenwoordig wees tydens die inklokproses.
Die gastehuis is kindervriendelik en het 'n swembad, swaaie en 'n klimraam. Daar is nie 'n baba-oppasdiens nie.
Die swembad word gebruik op eie risiko en ouers of voogde moet oor kinders toesig hou.
Kinders betaal R120 per kind (ontbyt ingesluit).
Rook is verbode in alle kamers.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 89 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ooststraat 57, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70e36e7713edae8018fe13fd533cb912903db2cd48d7b6f467286d7d7f2355c1ea5644bfba907457d8769fbf578f4f82c6fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 57 Oost Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.906493 29.469437
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem