LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Country Corner Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+22

Country Corner Bed & Breakfast

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Country Corner Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Richard E - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard E
Enkelreisiger

Dit was gemaklik en lekker.

Almal was behulpsaam en het ons geakkommodeer tot hul beste vermoë.

Jan C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Enkelreisiger

Baie vriendelike gasvrou met wonderlike verblyf.

Aanwysings na die plek was goed gekommunikeer. Prys was baie billik en die gasvryheid en heerlike ontbyt was fantasties.

Philip K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige rustige verblyf met ou wêreld se gasvryheid.

Gebruik hierdie verblyf gerus as basis vir jou Natal Middellande verkenning. Ongelooflike rustige omgewing.

Therese B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent country hospitality.

We would recommend any traveller to stay overnight.

Leanna D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanna D
Gesin met klein kinders

Rustig en baie lekker.

Wat 'n lekker plekkie. Skoon en goed ingerig. Alles wat jy nodig het. Julle sien ons weer.

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Maarschalk Straat, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3ZDhiNGQxLTgzMjktNDg5NC1iMDdiLWI5Y2Q3MjU5YTQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 37 Maarschalk Street Paulpietersburg 3180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -27.427439 30.816853
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!