Country Getaway Deer Park Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Country Getaway Deer Park Estate is in die buitewyke van Port Elizabeth geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers, reisigers wat familie besoek en oornaggaste. Dit is lekker naby die stad, verskeie winkels, restaurante en strande.

Verblyf word in 3 suites aangebied. Elke suite het 'n privaat ingang, luukse dubbelbed, yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en die suites het TV's met DStv.

Country Getaway Deer Park Estate spog ook met braaigeriewe en 'n swembad waarin gaste lekker kan afkoel gedurende die somer.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Besoek die nabygeleë Sardinia Bay-gholfbaan en speel 'n potjie gholf tussen sebras, elande en wildebeeste. Dit is net 2 km van die gewilde Grass Roof-plaasstal af en 10 km van die lughawe af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Country Getaway Deer Park Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false