Opsomming van Resensie
Susan H - Nov 2020
Gemiddeld
Dis net 'n paar minute se ry na Oakfield Farm wat perfek is as dit laat in die aand raak.
Rona M - Jan 2020
Gemiddeld
Misleidend.
Lees meerDries H - Jul 2019
Gemiddeld
Baie goeie en vriendelike diens. Beveel dit aan vir seker.
Country Park's terugvoer
Hi Dries
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is baie bly dat jy die verblyf geniet het.
Hoop om julle in die toekoms weer hier te kan ontmoet.
Groete
Country Park
Arina V - Jun 2019
Gemiddeld
Comfortable stay with surprising attention to detail!
Suri-jana S - Apr 2019
Gemiddeld
Baie nice gastehuis met baie vriendelike personeel.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very nice guest house with very friendly staff.
We enjoyed our stay at country park. The rooms were neat and clean and check-in was very easy.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Nelrika B - Feb 2019
Gemiddeld
Excellent!
Engela N - Nov 2018
Gemiddeld
Fantasties, super netjies en baie skoon en stylvol gemeubileerd. Professionele diens!
Elize O - Sep 2018
Gemiddeld
Comfortable and neat accommodation.
Country Park's terugvoer
Hi Elize,
Thank you for the positive review. We hope to accommodate you again in the near future.
Kind regards,
Country Park team
Nobuhle M - Sep 2018
Gemiddeld
Wow, wow, wow.
Heleen K - Aug 2018
Gemiddeld
Als 100%.
Country Park's terugvoer
Hi Heleen
Baie dankie dat jy ons gekies het vir julle oornag verblyf en baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons hoop om julle in die toekoms weer hier by ons te kan akkommodeer.
Groete
Country Park Guest House
Marne W - Aug 2018
Gemiddeld
Dit was 'n great ervaring.
Country Park's terugvoer
Hi Marne,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering en ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het.
Hoop om julle weer in toekoms te huisves by Country Park.
Groete,
Country Park en personeel
Retha V - Des 2017
Gemiddeld
Aangename verblyf, waarde vir geld en goeie vriendelike diens.
Denise G - Sep 2017
Gemiddeld
Baie vriendelik en gasvry.
Yolandie P - Sep 2017
Gemiddeld
Absoluut 'n 200%-ondervinding
Elaine B - Mrt 2017
Gemiddeld
Gerieflik, pragtig, vriendelik en opreg!
Country Park's terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer - ons vertrou om u binnekort weer hier te huisves
Alet D - Des 2016
Gemiddeld
Rustig, professioneel en gesellig.
Country Park's terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer - ons vertrou om u weer in die toekoms hier by ons te huisves
Ferdi B - Aug 2016
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Omenda G - Jan 2016
Gemiddeld
Friendly owners and tranquil atmosphere.
Christine L - Sep 2015
Gemiddeld
Average!
Werner G - Jul 2015
Gemiddeld
Baie rustig en alles wat mens nodig het.
Roshan N - Feb 2015
Gemiddeld
A home away from home, without the bustle of suburban life
Lees meerLiezel H - Okt 2014
Gemiddeld
Ek het my verblyf baie geniet en was baie tevrede met die diens en gastehuis in die algemeen.
Hendrik V - Okt 2014
Gemiddeld
Baie aangenaam!
Wanda J - Sep 2014
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs.
Bongani Q - Sep 2014
Gemiddeld
Very quiet place, suitable for relaxation
Renee B - Aug 2014
Gemiddeld
Uitstekend!
Werner T - Jun 2014
Gemiddeld
Perfek vir oornag tydens besigheidsuitstappies in Muldersdrift/Krugersdorp.
Kobus M - Mrt 2014
Gemiddeld
Uitstekende verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Incolae-weg, Muldersdrift, Johannesburg, 1749, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom