- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47A 12th Avenue, Lichtenburg, 2740, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Country Route is in 'n stil buurt in Lichtenburg geleë. Hierdie eiendom is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gemaklike, goed toegeruste akkommodasie in 'n rustige omgewing.
Die gastehuis bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies met eenhede wat gemaklik gemeubileer is, elk met 'n privaat ingang. Geselekteerde eenhede sluit en suite-badkamers, volledig toegeruste kombuise en sitkamers in. Al die eenhede het tee- en koffiemaakgeriewe, slim-TV's en WiFi.
Geriewe op die perseel sluit in 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area met hout voorsien, en pragtig onderhoude tuine met buitesitplek. Gaste het toegang tot veilige, onderdakparkering. Rugsteunkrag word voorsien via 'n kragopwekker, en 'n UPS verskaf krag aan die internet. Die eiendom is ook naby Lichtenburg Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Klein, intieme kamer met slaapplek vir twee op n dubbelbed, volledige kombuis, en klein eetkamer tafel. Badkamer toegerus met n stort, wasbak en toilet. Elektriese geyser. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV met Netflix en WiFi. .
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Huisreëls
-Wasgoeddienste, ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag en teen 'n bykomende koste.
-Braaipakkette kan teen 'n bykomende koste gereël word.
-Gratis brandhout is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus kamer is in die gastehuis geleë en bied slaapplek vir 2 gaste. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot 'n aparte, privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV met Netflix en WiFi. Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis en 'n rusbank in die gemeenskaplike area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Huisreëls
-Wasgoeddienste, ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag en teen 'n bykomende koste.
-Braaipakkette kan teen 'n bykomende koste gereël word.
-Gratis brandhout is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie bekoorlike oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek vir 2 gaste. Die kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, sowel as 'n slaapbank geskik vir 'n kind. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n hoekbad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 2 en 'n TV met DStv. Gaste het toegang tot gedeelde braaigeriewe en veilige parkering.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Huisreëls
-Wasgoeddienste, ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag en teen 'n bykomende koste.
-Braaipakkette kan teen 'n bykomende koste gereël word.
-Gratis brandhout is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgwoonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Slaapbank is in die leefarea beskikbaar vir 'n kind of 'n ekstra volwassene. Die privaat badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis het 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-sitkamer en -eetarea sluit 'n eetkamertafel met sitplek vir 4, 'n rusbank en 'n slim-TV met Netflix en onbeperkte WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Huisreëls
-Wasgoeddienste, ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag en teen 'n bykomende koste.
-Braaipakkette kan teen 'n bykomende koste gereël word.
-Gratis brandhout is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet. Die eenheid beskik ook oor 'n slim-TV met volledige DStv en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Huisreëls
-Wasgoeddienste, ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag en teen 'n bykomende koste.
-Braaipakkette kan teen 'n bykomende koste gereël word.
-Gratis brandhout is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgwoonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. 'n Enkelbed is in die leefarea beskikbaar vir 'n kind of ekstra volwassene. Die privaat badkamer is toegerus met 'n gas geyser, stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis het 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-sitkamer en -eetarea sluit 'n eetkamertafel met sitplek vir 2, 'n rusbank en 'n slim-TV met Netflix en onbeperkte WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Huisreëls
-Wasgoeddienste, ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag en teen 'n bykomende koste.
-Braaipakkette kan teen 'n bykomende koste gereël word.
-Gratis brandhout is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie groot selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. . Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelgrootte-bed, en die sitkamer het 2 enkel beddens. Die privaat badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet. Die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV met Netflix, WiFi en n hoekbank waar 2 kinders ook kan slaap.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Huisreëls
-Wasgoeddienste, ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag en teen 'n bykomende koste.
-Braaipakkette kan teen 'n bykomende koste gereël word.
-Gratis brandhout is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 'n aparte ingang en privaat parkeerplek. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die sitkamer het 'n slaapbank vir 2 kinders. Die privaat badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet. Die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV met Netflix, WiFi en lugversorging. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Huisreëls
-Wasgoeddienste, ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag en teen 'n bykomende koste.
-Braaipakkette kan teen 'n bykomende koste gereël word.
-Gratis brandhout is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Orchid
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
- Protea
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
- Oopplan-ateljeewoonstel: Blou kamer
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
- Eenslaapkamerwoonstel: Rustieke toevlugsoord
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
- Oopplan-ateljeewoonstel: Serenity
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
- Mystic Water
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
- Windmill
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
- Eksklusief: Tuinhuisie