LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+41
Gastehuis in Mpumalanga

Country Trax Accommodation



10 gaste

6 slaapkamers

8 beddens

6 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Uitgezocht Farm 363 Portion 2, Amersfoort, 2490, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Country Trax Accommodation bied 'n lieflike selfsorgvakansiehuis met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas, buite Amersfoort. Dit is 'n goeie keuse vir 'n groot groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n unieke en rustige wegbreek.

Dié dubbelverdieping-eenheid kan tot 10 gaste akkommodeer in 6 slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Vier van die slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die ander twee slaapkamers elk 'n dubbelbed het. Al 6 die en suite-badkamers is oopplan en het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, kisvrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se gerief is daar 'n kaggel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n patio met 'n ingeboude braai en uitsigte oor die omliggende plaas geniet, vang-en-los-hengel, en voetslaanroetes op die perseel. 'n Troue-venue en spysenieringsarea, en parkeerplek van die straat af is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 42,8 km buite Amersfoort, waar daar winkels is, en ongeveer 101 km van Ermelo af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig
Visvang
Voetslaan
Perdry
Bergfietsry
Trou-geriewe
Maaltye op versoek

Kamers

Unit 6
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid word Unit 6 genoem omdat dit 6 kamers het elk met 'n en suite-badkamer. Dié eenheid het slaapplek vir 10 mense.

• 6A - Enkelbed
• 6B - Enkelbed
• 6C - Dubbelbed
• 6D - Dubbelbed
• 6E - Twee enkelbeddens
• 6F - Twee enkelbeddens

Op die onderste verdieping is 'n groot oopplan-kombuis met meer as genoeg spasie om jou familie en vriende te vermaak en te vermaak.

Oorsig van kamer/eenheid
6 Slaapkamers 6 Badkamers

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Braai
Binne, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Binne, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Warmbad
Houtvuur, Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Toonbank
Braai
Binne, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Kisvrieskas
Etenstafel
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Juanita D
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.6
Sep 2026

Ons is baie gasvry ontvang en die akkommodasie is baie goed toegerus. Country Trax is 'n baie indrukwekkende bestemming. Die estetika van die plek is 'n waardevolle toevoeging tot die ervaring van die besoekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gustav S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Kort en kragtig, wens ons kon langer kuier. Ons verblyf was kort, eintlik net oornag. Die huis is baie goed ingerig vir 'n lekker familie kuier, sal hoop om dit weer eendag te besoek vir 'n langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dale Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink Country Trax Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 16:00
Uitklok Voor 10:00
Unit 6
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Uitgezocht Farm 363 Portion 2, Amersfoort, 2490, Mpumalanga

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22526e2917ee4fcb637312cbe9483445c433403939b317c3d8a10dbbf0fb8953ec073bf21cecaac4cd893a7db0d3ecbdb277?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Uitgezocht Farm 363 Portion 2 Amersfoort 2490 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.956697555791 30.172884206906
Soek in 'n groter streek