Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Village

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 640

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 70 resensies vir Country Village
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karen J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen J

Baie netjies en lekker ingerig.

Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gena V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gena V

Goed georganiseerd en gerieflik om te bly.

Die oord se personeel is vriendelik en behulpsaam. Daar is 'n winkel by ontvangs waar kos, drinkgoed en so meer gekoop kan word wat baie handig is. Die eenheid is ruim en skoon. Ons sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia V
Saam met vriende

Die plekkie was mooi en netjies, meer as genoeg.

Die oornagplekkie was great, ons het heerlik gebly. Mooi en netjies. Die persoon wat ons ontvang het, was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F

Baie goed, sal graag langer wou gebly het. Vriendelik en professionele diens, rustige atmosfeer.

10 Uit 10, sal definitief aanbeveel vir ander gaste. Dit was die eerste besoek van my ma in meer as 40 jaar in haar geboortedorp en julle het die ervaring vir haar baie spesiaal laat voel. Sy sal dit altyd onthou en koester.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruaan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan V
Gesin met klein kinders

Comfortable.

This was a comfortable overnight stay for our family with excellent facilities. The big plus was the large play area for our children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beaulah D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beaulah D
Gesin met tieners

Gerieflik en netjies.

Uitstekende oornagverblyf wat sentraal is. Baie vriendelik ontvang en behulpsame personeel. Gerieflike eenheid met alles wat nodig is. Sal weer by julle bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg R
Saam met vriende

Lovely place to stay.

Graaff-Reinet is a beautiful town and Country Village was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en vriendelike staff.

Was een fantastiese ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerty D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerty D
Gesin met tieners

Lovely overnight stay, clean an comfortable room.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met tieners

Baie oulike plekkie!

Alles wat jy nodig het en baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alex V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, gerieflik.

Ons het ongeveer 17:45 daar aangekom na 'n 800 km-rit. Ons ontvangs was vriendelik, professioneel en het ons welkom laat voel. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oorslaap

Kon die motor veilig parkeer en veilig gaan rondstap in Graaff Reinet en ’n besonderse geskiedkundige omgewing geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Mense is vriendelik. Probleme vinnig aangespreek. Enigste negatief is dat die swembad nie meer daar is nie en ons wou swem omdat dit warm was. Daar is foto's op die web met 'n swembad en miskien moet dit net afgehaal word.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag Pierre,

Baie dankie. Jammer vir die swembad. Ek het aangeneem dat mense sal verstaan waarom daar nie 'n swembad is nie. Ons het dit reeds afgehaal. Voorspoedige jaar vir julle, alles wat mooi is.

Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Lizette L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Ruim, rustig en silwerskoon.

Ons is baie vriendelik deur Petra ontvang en dadelik na ons ruim woonarea geneem. Die braaigeriewe is heeltemal voldoende en ons het heerlik buite gekuier terwyl al die eenhede se kinders trampolien kon spring en buite speel. Ons sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag Lizette

Baie dankie, waardeer die mooi en positiewe terugvoer. Dis altyd 'n riem onder die hart as gaste lekker gebly het. 'n Baie Geseënde Kersfees en alles wat mooi is vir 2020. Hoop ons sien sommer gou weer.

Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Lee-ann E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann E
Saam met vriende

Goeie diens.

Dis wat ek noem waarde vir jou geld. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie dag Lee-aan,

Baie dankie. Word opreg waardeer. Ek glo julle het 'n baie Geseënde Kersfees gehad en alles wat mooi is vir 2020. Hoop ons sien gou weer. Lekker aand!

Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Edith W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik, ontspanne.

Ons was baie vriendelik en professioneel ontvang, die gastehuis is baie skoon en netjies en die dorp is pragtig. Ons sal beslis weer daar oorslaap, maar heel moontlik langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeiemôre

Baie dankie. Dis so lekker as gaste hulle verblyf geniet het. Julle moet beslis weer kom kuier. Alles wat mooi is vir 2020.

Mooi dag.
Vriendelike groete
Petra

Country Village
Johanette S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanette S
Gesin met klein kinders

Alles wat ons nodig gehad het!

Ons het baie gerieflik gebly en ons waardeer die ekstra moeite met die camping cot vir ons seuntjie. Plekkie is skoon en kon heel gemaklik alles doen. Die kamer is net nogal lig in die aand, met die buitelig wat deur die venster skyn, maar dit is nie vir almal 'n probleem nie. Ons sal weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeienaand,
Baie dankie, waardeer die mooi terugvoer. Glad nie moeite nie, net 'n plesier. Hoop ons sien sommer gou weer. Jammer oor die lig.
Vriendelike groete
Petra

Country Village
Anelize B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelize B

Netjiese, vriendelike verblyf.

Goeie bekostigbare verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeiemiddag Anelize,

Baie dankie. Dit was lekker om julle weer hier by ons te huisves. Ek is bly julle het dit geniet.

Mooi dag en vriendelike groete
Petra

Country Village
Wina D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag

Baie dankie, waardeer. Bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Lekker Naweek!

Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Marietjie A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie A
Gesin met klein kinders

Pragtig, netjies en skoon.

Kan Country Village met geruste hart aanbeveel. Pragtig, skoon en netjies. Alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag Marietjie

Baie dankie, waardeer opreg. So bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien sommer gou weer.

Mooi Dag!
Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Jan S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met tieners

Baie gerieflik en skoon.

Ons was vriendelik ontvang en het lekker gebly. Die dorpie is rustig en ons het lekker deur die strate gewandel voor donker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie More

Baie dankie. Dis altyd heerlik om te hoor dat gaste hul verblyf geniet het. Hoop ons sien sommer gou weer. Lekker naweek!!

Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Johann S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekend en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag,

Baie dankie, ons is so bly julle het dit geniet. Hoop ons sien gou weer.

Vriendelike Groete,
Petra

Country Village
Colin D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap!

Ons slaap elke keer by Country Lodge oor en sal beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Naand,

Baie dankie. Waardeer opreg. Hoop ons sien sommer gou weer. Sterkte met die rit terug. Veilig ry.

Vriendelike Groete,
Petra

Country Village
Hannatjie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannatjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs met bedagsame gasvrou, skoon en keurige kamer.

Ons is vriendelik ontvang, met sorg vir ons gerief. Die kamer is keurig en al die geriewe vir gerieflike oornagverblyf en selfsorg is beskikbaar. Veilige parkering, buite-sitplekkies en braaigeriewe is beskikbaar. Kan met goeie gewete County Village aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag,

Baie baie dankie, die positiewe terugvoer word opreg waardeer. Dis altyd 'n riem onder die hart as gaste hulle kuiertjie geniet het. 'n Mooi jaar vir julle verder en ek hoop ons sien sommer gou weer.

Vriendelike groete,
Petra

Country Village
Boet B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig en veilig.

Baie vriendelik en gasvry ontvang. Netjies en volledig toegeruste verblyf. Veilig en ook veilige parkering. Rustige omgewing. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag,

Baie dankie vir die mooi terugvoer, waardeer dit. Julle moet veilig ry en lekker kuiers. Sien een van die dae.

Vriendelike Groete,
Petra

Country Village
Nico K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K
Gesin met tieners

Uitstekende gesinsverblyf.

Dit is 'n mooi, skoon, netjiese plek. Jy kan sien dis mense wat omgee vir al die klein detail ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag

Baie baie dankie, dis regtig lekker om te hoor. Ons waardeer die positiewe terugvoer. Dit maak al die harde werk en lang ure sommer die moeite werd. 'n Baie mooi 2019 vir julle. Hoop ons sien weer.

Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Estelle D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is rustig en totale bliss vir die siel.

Skoon, netjies, vriendelik en beslis 'n aanbeveling vir enige persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag,

Dis sommer wonderlik om te hoor. Baie dankie. 'n Baie mooi, geseënde 2019 vir julle. Hoop ons sien sommer gou weer.

Lekker Naweek
Vriendelike Groete,
Petra

Country Village
Yvette U - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en baie behulpsaam by gastehuis.

Ons was baie vriendelik ontvang by gastehuis. Dis baie skoon en netjies. Troeteldiere was net so hartlik verwelkom! Sal definitief weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeiedag Yvette,

Baie dankie, ek waardeer die terugvoer. Ek is ook bly die troeteldiere het lekker gebly, dis baie belangrik!

Alles wat mooi is vir 2019. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Vriendelike groete,
Petra

Country Village
Werner G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie netjiese plekkie. Lekker groot kamers met al die nodige geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Word opreg waardeer. 'n Baie mooi 2019 vir julle. Ons hoop ons sien sommer gou weer.

Lekker Dag
Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Daniel V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Gesin met klein kinders

Exactly what was expected.

Everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirna S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mirna S
Gesin met tieners

Rustige, mooi omgewing! Netjiese, skoon verblyf!

Ons het heerlik gemaklik gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeienaand

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ons hoop julle het 'n Wonderlike Kersfees en dat 2019 sommer 'n fantasmagoriese jaar gaan wees. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Ansie G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie G
Gesin met tieners

Gasvrou doen moeite met haar gaste.

Kamers is baie netjies met alles wat nodig is vir oorslaap. Netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeienaand

Baie dankie, waardeer. Dis lekker om te hoor dat jou gaste hulle verblyf geniet het. Julle moet 'n baie Geseënde Kersfees hê en alles wat mooi is vir 2019. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Vriendleike Groete
Petra

Country Village
Toni N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Toni N
Besigheidsreis

Neat, clean and welcoming.

Country Village did washing for our technicians, at no additional cost. Thank you !

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Good Day Toni,
Thank you, much appreciated. Hope to see the guys again. Washing was just a pleasure. Have a lovely day!
Kind Regards,
Petra

Country Village
Rene G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene G
Gesin met tieners

Baie vriendelike diens.

Baie vriendelike diens en die plek was baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie middag

Baie dankie, ek waardeer dit. Die meisies werk baie hard om alles skoon en netjies te hou. Ek sal julle boodskappie aan hulle oordra.
Ons hoop ons sien sommer gou weer. Lekker dag.

Vriendelike groete
Petra

Country Village
Jasper J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper J
Saam met vriende

Fantasties, baie behulpsame gasvrou.

Lekker geslaap en saam gekuier, ideale begin van 'n lekker vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Nou begin my naweek ook sommer goed. Dis altyd lekker as gaste hul verblyf geniet het. Mooi naweek vir julle. Ons hoop ons sien sommer gou weer.

Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Etta V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie aangenaam en sal beslis weer daar oornag.

Ons was baie vriendelik ontvang, ons voertuig was in veilige parkering toegesluit. Die kamer is goed ingerig met alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag Etta,

Baie dankie, is baie bly dat julle julle verblyf geniet het. Ons hoop ons sien sommer gou weer. Lekker middag.

Vriendelike Groete,
Petra

Country Village
Rietjie V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rietjie V
Enkelreisiger

Goed.

Dit was aangenaam en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie middag Wynand

Baie dankie, ek waardeer dit. Dis altyd 'n riem onder die hart. Lekker aand en ek hoop ons sien jou sommer gou weer.

Vriendelike groete
Petra

Country Village
Haidee J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haidee J
Saam met vriende

Sal definitief weer bespreek.

Vriendelike ontvangs. Sentraal geleë. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie middag

Baie dankie, ek waardeer die mooi terugvoer. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Lekker dag verder.

Vriendelike groete
Petra

Country Village
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Suitable for an overnight stay.

Beds were uncomfortable though and need to be upgraded. The double bed collapsed into the middle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Good day,

Thank you. I do apologize, I will have a look at it as soon as possible. This is the first time someone mentions it. Have a lovely day.
Kind regards,
Petra

Country Village
Hannatjie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannatjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustige en gemaklike verblyf met vriendelike diens.

Ons is vriendelik ontvang, kon 'n lekker ontbyt geniet en weg van enige straatgeraas 'n rustige nag deurbring. Die kamer is ruim en baie netjies, met geriewe vir selfsorg. Aangesien ons ver gereis het en vleis saamgebring het was die gerief van die yskas wat 'n vriesgerief het vir ons baie werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie middag

Baie dankie. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste lekker gebly het. Dit maak al die harde werk sommer die moeite werd.
Lekker dag en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Vriendelike groete
Petra

Country Village
Andre V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, gerieflik en goeie waarde vir geld.

Aangename verblyf en word aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag

Baie dankie ons us bly dat julle lekker gebly het, waardeer. Lekker dag en hoop ons sien julle sommer gou weer.

Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Henry P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Henry P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie was voldoende vir een nag verblyf.

Bure het tot middernag met mekaar geargumenteer - ons kon amper elke woord hoor. Onaangenaam. Dit ten spyte van bestuurder se poging om ons in ander eenheid te plaas. Darem skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag

Baie dankie. Vreeslik jammer om dit te hoor. U moes my net geskakel het, dan sou ek dit aangespreek het. Dis maar partykeer moeilik.
Geniet julle Paasfees.

Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Pieter G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basies. Skoon en nietjies. Geen ekstras.

Skoon en netjies. Bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag

Baie dankie. 'n Mooi jaar vir julle verder. Hoop ons sien julle weer.

Mooi Dag!
Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Allan L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and comfortable.

Overnight stay was pleasant and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Good day,

Thank you, glad to hear that your stay was pleasant. Hope we see you again soon. Have a lovely evening.

Kind Regards,
Petra

Country Village
Naielah S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naielah S
Gesin met klein kinders

Very Comfortable overnight stay.

My partner, 7 year old son and I stayed at Country Village overnight while travelling from the Kruger National Park back to Cape Town. It was a very comfortable stay. Petra was very hospitable and made our stay very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Good Afternoon,

Thank you so much. It's always nice if guests had a good stay over. It makes all the hard work, worth it. Hope we see you again.

Kind Regards,
Petra

Country Village
Ricky L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ricky L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie aangenaam.

Ontvangs was baie vriendelik en professioneel. Die selfsorgeenheid is goed toegerus en was baie netjies met aankoms. Wat veral waardeer was, was die effektiewe lugversorger wat die kamer gou afgekoel het al was die buite temperatuur 40 grade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeiemore

Baie dankie, ek waardeer die mooi terugvoering. Dit is nogsteeds vreeslik warm. Mooi dag en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Vriendelike groete
Petra

Country Village
L V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
L V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Baie veilig en netjies. Baie groot en kombuis het al die nodige toebehore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie middag

Baie dankie. Ons hoop die res van 2018 is sommer fantasties. Lekker dag.

Vriendelike groete
Petra

Country Village
Rensche J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensche J

Ruim kamers, skoon en vriendelike personeel.

Petra en haar span is puik. Geen moeite is ontsien om ons welkom te laat voel. Baie behulpsaam, en alles was baie netjies en gerieflik. Ek kan Country Village definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag

Baie dankie. Dis altyd lekker om te hoor, maak al die harde werk net oor en oor die moeite werd. Mag julle 'n wonderlike Kersfees hê en net als wat mooi is vir 2018. Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Lana R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R
Gesin met tieners

Gerieflik en skoon.

Country Village het regtig alles wat mens nodig het. Dit is goed geleë en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Morê,
Baie dankie. Is bly julle het dit geniet. 'n Wonderlike, geseënde 2018 vir julle. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Mooi Dag.
Vriendelike Groete,
Petra

Country Village
Willanna G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willanna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en alles wat 'n selfsorgeenheid nodig het en daarby silwerskoon!

Dankie Petra vir vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Ons sal hierdie oornag altyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie middag

Baie dankie, dis sommer 'n lekker kompliment so vroeg in die nuwe jaar. 'n Mooi en geseënde jaar vir julle. Ons hoop ons sien julle gou weer. Lekker dag.

Vriendelike groete
Petra

Country Village
Marius S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker aandjie by die braaivleisvuur en dat my suster-hulle, wat op Graaff-Reinet bly, daar by ons kon kom braai, het dit net nog meer besonders gemaak.

County Village is 'n netjiese gastehuis wat alles het wat jy kan benodig. 'n Heerlike warm bad of stort, hang af wat jy verkies. Baie dankie ook vir die sjokolade, het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag

Baie dankie, Net 'n plesier. Baie bly dat julle dit geniet het. Dis altyd 'n riem onder die hart. Mooi Dag!

Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Riana L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Ons het heerlik oorgeslaap na 'n baie lang dag. Petra was uiters vriendelik en behulpsaam. Eenheid was skoon en baie gerieflik. Sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie middag

Baie dankie, ek is bly om dit te hoor. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Mooi aand.

Vriendelike groete
Petra

Country Village
Elize R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf in 'n netjiese, goed toegeruste eenheid.

Petra het ons hartlik ontvang en dadelik tuis laat voel. Ons eenheid was baie netjies en volledig toegerus om ligte etes voor te berei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag

Baie dankie, ek waardeer dit. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Lekker naweek.
Vriendelike groete
Petra

Country Village
Talla C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talla C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Netjies, skoon, vriendelik en gerieflik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie dag Talla,

Baie dankie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Vriendelike Groete,
Petra

Country Village
Alida V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Gesin met tieners

Perfekte, lekker gesinsverblyf.

Baie dankie, ons het vreeslik lekker gebly. Elke kamer het sy eie badkamer sowel as sy eie TV en dankie vir die aanbeveling vir aandete. Dit was vreeslik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie dag Alida,

Baie dankie vir die terugvoer. Dis is vreeslik lekker en 'n riem onder die hart as gaste hulle verblyf geniet het. Ek is bly die aandete was ook lekker. Hoop ons sien julle weer!

Vriendelike groete,
Petra

Country Village
Estelle D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Gesin met tieners

Fantasties.

Die plekkie is baie sentraal geleë. Jou voertuig word veilig agter hekke en onder skadunet geparkeer. Die personeel onder leiding van Petra is verskriklik vriendelik. Dit is 'n huis weg van jou eie huis. Ek sal beslis weer van hulle gebruik maak. Baie dankie vir al julle moeite en sorg. Hou so aan, sal julle definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeienaand

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit word opreg waardeer. Dit maak sommer al die harde werk oor en oor die moeite werd. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. 'n Baie geseënde Paasnaweek vir julle.

Vriendelike groete
Petra

Country Village
Freddie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie V
Saam met vriende

Netjies, skoon en gerieflik en loopafstand van die eetplekke af.

Sal die plek met graagte aanbeveel en sal beslis weer daar gaan bly. Netjies en skoon. Vars en skoon beddegoed. Groot en netjiese stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie middag Freddie

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit word opreg waardeer en dit maak sommer al die harde werk die moeite werd. Ons hoop ons sien julle weer.

Mooi aand
Vriendelike groete
Petra

Country Village
Oltan O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oltan O
Gesin met klein kinders

Uitstekend. Baie rustig en baie ruim, skoon kamer.

Genoegsame parkeergeriewe en rustige omgewing. Beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie middag

Baie dankie. Ons hoop ons sien julle gou weer. Die wete dat gaste lekker gebly het is altyd 'n riem onder die hart.

Mooi dag
Vriendelike groete
Petra

Country Village
Lizelle C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was mooi en netjies.

Skoon en het alles wat mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag

Baie dankie. 'n Mooi jaar vir julle en ek hoop ons sien gou weer.

Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Le Riche C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Le Riche C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflik en netjies. Stil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag,

Baie dankie. Julle moet 'n mooi Kersfees hê en geniet die Nuwe Jaar.

Vriendelike Groete,
Petra

Country Village
Alet W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet W
Gesin met tieners

Uitstekende diens, baie skoon en netjies.

Ons verblyf by Country Village was baie lekker en ek beveel dit graag aan. Ons sal beslis weer daar oorslaap. Die personeel was baie vriendelik en niks was te veel moeite vir hulle nie. Die kamers is baie mooi en daar is spesiale aandag gegee aan klein dingetjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie middag,

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste lekker gebly het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Mooi aand.
Vriendelike groete,
Petra.

Country Village
Nicolene B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Saam met vriende

Netjies, skoon, gerieflik.

Hulle was vriendelik en bereid om te help en aan te pas by ons omstandighede. Dit was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag
Baie dankie, waardeer.
Mooi Dag!
Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Ben V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en aangename mense.

Petra, jy het ons baie spesiaal laat voel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag

Baie dankie. Dit was sommer 'n groot plesier.

Mooi Dag!
Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Jan F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, hoog aanbeveel!

Country Village was `n aangename bestemming na `n lang reis. Vriendelike ontvangs en uitstekende verblyf! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie More,

Ag baie dankie, dis sommer goed om the hoor. Hoop ons sien gou weer.
Mooi Dag.

Vriendelike Groete,
Petra

Country Village
Wilri E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilri E
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig, netjies en skoon.

Baie lekker gebly en die eenhede word deeglik skoongemaak. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag,
Baie dankie. Ek waardeer dit. Ek hoop ons sien julle sommer gou weer!
Mooi Dag!
Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Johan V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, met alles wat nodig is.

Dit was 'n plesier om hier te bly. Alles het nuut en skoon gevoel en ons sal verseker weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie dag Johan,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste lekker gebly het.

Mooi dag!

Vriendelike groete,
Petra

Country Village
Melinda P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda P
Enkelreisiger

Vriendelike diens en skoon verblyf na 'n lang dag op die pad.

Die ontvangs was vriendelik en die akkommodasie skoon en netjies. Ek sal beslis weer by julle oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeiedag

Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet. Dis altyd lekker om te hoor. ' n Mooi jaar vir julle.

Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Chris S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie baie oulike plek. Sal vir seker weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Dag,

Baie dankie, ons is bly dat julle dit geniet het.

'n Mooi jaar vir julle.
Vriendelike Groete
Petra

Country Village
Marie S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf in 'n mooi, rustige kothuisie.

Hierdie verblyf was ruim en goed toegerus. Niks het ontbreek nie. Dit was ruim en smaakvol ingerig. Mens sou maklik 'n paar dae daar kon oorbly vir 'n besoek aan die pragtige ou historiese dorp, Graaff-Reinet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Village se terugvoer

Goeie Middag,

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. 'n Mooi jaar vir julle.

Vriendelike Groete,
Petra

Country Village
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 79, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwp6kWK0DdnmLXtYUwP9tMs7FD10xfHW3tXnBVUDDeCxMqmJPhH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 88 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251732 24.529823
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem