Courtyard Cottage Hilltop Farm
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 24 Sep 2025 tot 18 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 10 Kamberg Road, Hilltop Farm Unit 1, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 300R975 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Courtyard Cottage Hilltop Farm is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se plaas net buite Rosetta in die Midlands. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan en net die Midlands kan geniet.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Toegang tot WiFi word voorsien.
Buite kan gaste 'n onderdak-patio met 'n buite-eetarea en 'n braai en 'n vuurput in die tuin geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet word in Rosetta, ongeveer 21 km weg, of in Mooirivier, ongeveer 30 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tarnah Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 10 Kamberg Road, Hilltop Farm Unit 1, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Courtyard Cottage Hilltop Farm het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 10 Kamberg Road, Hilltop Farm Unit 1, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang