Courtyard Hotel Rosebank
- Kapasiteit: 80 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Oxfordweg en Tyrwhitt-laan, Rosebank, Johannesburg, 2121, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 310 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Courtyard Hotel Rosebank is in ’n moderne sake- en vakansiebuurt geleë. Dit is reg oorkant die pad van die Gautrein Rosebankstasie en naby verskeie inkopie- en vermaaksentrums.
Die hotel het 83 ateljee-kamers met lugversorging wat elk óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens het en 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, ’n kombuisie met ’n yskassie,mikrogolf en ’n koffiemasjien en ’n elektroniese kluis wat groot genoeg vir 'n skootrekenaar is. Gratis WiFi word voorsien en van die kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.
Die rooibaksteen-gebou skep ’n kalm atmosfeer met klassieke en elegante dekor. Die hotel het vergaderinggeriewe, konferensiegeriewe vir tot 40 gaste, ’n sprankelende swembad in die lowerryke tuin en ’n Club Lounge restaurant waar daar middagete, skemerkelkies en aandete bedien word. ’n Volle Engelse en kontinentale ontbyt word daagliks bedien.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Hoek van Oxfordweg en Tyrwhitt-laan, Rosebank, Johannesburg, 2121, Gauteng
Sien meer verblyf in Rosebank Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 80 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Oxfordweg en Tyrwhitt-laan, Rosebank, Johannesburg, 2121, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom