Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Die toegangshek na die Courtyard Studio moet te alle tye toe wees, anders sal die 2 Rhodesiese rifrûe hulself in die ateljeewoonstel tuismaak.
Handdoeke moet asb. in die wasgoedmandjie gesit word wanneer gaste uitklok.
Die ketel en mikrogolf mag nie tussen 21:00 en 05:00 gebruik word nie, want die sonkragbatterye moet deur die nag hou vir basiese krag.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
207 Market Street, Johannesburg North, Fourways, 2188, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang