Rosetta River Retreat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Cottage 1
Rates displayed are on a self-catering basis.
Cottage 2
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Rook is streng verbode binne die eenhede.

Dit is 'n stil, residensiële eiendom. Partytjies, geleenthede of luidrugtige byeenkomste word nie toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Beperk asseblief geraas tot 'n minimum tussen 22:00 en 08:00 om bure en ander gaste te respekteer.

Geen ongeregistreerde gaste word toegelaat nie, en die maksimum besettingsgraad vir elke eenheid mag nie oorskry word nie.

Behandel die eiendom met sorg en rapporteer enige skade of probleme onmiddellik.

Sluit altyd deure en vensters wanneer u die eiendom verlaat. Skakel ligte en toestelle af wanneer dit nie gebruik word nie, en maak seker dat enige vuur in die kaggel of vuurput uitgebrand het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamberg Road, Mooi River, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4352ebbd3e88d62c122e624550b961d6886b650b5b6eeccd01f6445e5f6c790804a703b72e25ff89b03b1c2b735723a002bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 Kamberg Road Mooi River 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.303540218662 29.969586893165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang